Quiver Tree Guest Room
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 5 Lanyon Street, Baillie Park, Potchefstroom, 2531, Noordwes
- Vanaf R900 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Quiver Tree Gastekamer is 'n lieflike gastekamer in Baillie Park, Potchefstroom, wat gaste knus selfsorgverblyf met sy eie ingang bied. Hierdie kamer is 'n ideale opsie vir studente, sakereisigers en vakansiegangers wat oornagverblyf soek.
Die kamer beskik oor 'n oopplan-uitleg wat bestaan uit 'n slaapkamer en 'n koffiestasie in die kombuisie. Die slaapkamer het lugversorging, is gemeubileer met 'n koningingrootte bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Hierdie kamer kan gemaklik 2 gaste op 'n slag akkommodeer. Linne en badhanddoeke word aan gaste voorsien.
Die kombuisie is toegerus met 'n yskassie, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe. Daarbenewens sluit die kamer 'n TV met Netflix en Amazon Prime in. Gratis WiFi en veilige parkering is beskikbaar vir gaste. Die kamer is binne maklike bereik van winkels, restaurante en die Noordwes-Universiteit.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Gina Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 5 Lanyon Street, Baillie Park, Potchefstroom, 2531, Noordwes
- Gaste dink Quiver Tree Guest Room het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 5 Lanyon Street, Baillie Park, Potchefstroom, 2531, Noordwes
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang