Successfully reported
+41

Qwantani Private Rentals

  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Craigielea Farm, Sterkfontein Nature Reserve, 40 km from Harrismith, 9880, Vrystaat
  • Vanaf R1 700 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Qwantani Private Rentals bied verblyf in 2 selfsorg-chalets in die Qwantani Shareblock-oord. Dié goed bestuurde oord bied 'n restaurant, sitkamer, kroeg, boma, konferensiegeriewe, klein winkeltjie, skoonheidspa en patio by die swembad. Die oord kyk uit oor die Sterkfonteindam en die Sterkfontein Natuurreservaat. Toegang tot die oord is vanaf die distrikspad S20 aan die westekant van die dam en die pad kronkel deur die voorheuwels van die manjifieke plaaslike berge.

Elke chalet kan tot 6 gaste akkommodeer en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed, en die tweede en derde slaapkamers het elk 2 enkelbeddens.

Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg en sluit 'n stoof en oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, en eetgerei en breekware in. Elke chalet het 'n patio met braaigeriewe. Die chalets word daagliks gediens.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Alan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Craigielea Farm, Sterkfontein Nature Reserve, 40 km from Harrismith, 9880, Vrystaat
  • Gaste dink Qwantani Private Rentals het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 700
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 700
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 700
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Craigielea Farm, Sterkfontein Nature Reserve, 40 km from Harrismith, 9880, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd58332443ec355f9ec83bb5fde30b7241b29db948c3e258ad4db2e74548e2401b8d152a90033c15e7943613b94567ed08cb4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag (plek vir 6) 10 5 1 5 Craigielea Farm Sterkfontein Nature Reserve 9880 Vrystaat 021 201 8901 15:00-23:00 11:00 -28.490856941042 29.005624919049
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang