Successfully reported
+41

Qwantani Private Rentals

  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Craigielea Farm, Sterkfontein Nature Reserve, 40 km from Harrismith, 9880, Vrystaat
  • Vanaf R1 700 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Qwantani Private Rentals bied verblyf in 2 selfsorg-chalets in die Qwantani Shareblock Oord. Dié oord het ’n restaurant, sitarea, kroeg, boma, konferensiegeriewe, winkeltjie, spa en stoep by die swembad. Die oord het ’n uitsig oor die Sterkfonteinda, en Sterkfontein Natuurreservaat. Toegang tot die oord word vanaf die S20 distrikpad aan die Westelike kant van die dam verkry. Die pad kronkel deur die voetheuwels van die pragtige berge.

Elke chalet bied slaapplek aan 6 gaste en het 3 slaapkamers, 2 badkamers en ’n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het ’n dubbelbed en die tweede en derde kamer het elk 2 enkelbeddens.

Die kombuis is toegerus vir selfsorg met ’n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware. Elke chalet het ’n stoep met braaigeriewe en word daagliks skoongemaak.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Alan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Craigielea Farm, Sterkfontein Nature Reserve, 40 km from Harrismith, 9880, Vrystaat
  • Gaste dink Qwantani Private Rentals het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 700
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 700
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 700
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Craigielea Farm, Sterkfontein Nature Reserve, 40 km from Harrismith, 9880, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd58332443ec355f9ec83bb5fde30b7241b29db948c3e258ad4db2e74548e2401b8d152a90033c15e7943613b94567ed08cb4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag (plek vir 6) 10 5 1 5 Craigielea Farm Sterkfontein Nature Reserve 9880 Vrystaat 021 201 8901 15:00-23:00 11:00 -28.490856941042 29.005624919049
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang