Successfully reported
+11

R & R's Retreat

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 31A Sixth Avenue, Parktown North, Johannesburg, 2193, Gauteng
  • Vanaf R900 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

R & R's Retreat is 'n B&B wat deur die eienaar bestuur word en is in Parktown-Noord, Johannesburg geleë. Die gastehuis is ook om die draai van 'n winkelsentrum geleë.

Verblyf by R & R's Retreat bestaan uit 2 kamers wat individueel versier is. Elke kamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en deel 'n badkamer en aparte toilet. Daarbenewens het elke kamer gratis WiFi-internettoegang, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe.

Die gastehuis bied ook veilige parkeerplek van die straat af vir voertuie, agter afstandbeheerde hekke. R & R's Retreat is ideaal geleë 5 minute se ry vanaf Pirates Rugbyklub, Parkview Gholfklub; 10 minute vanaf Rosebank Gautreinstasie, en ander geriewe in 'n 3 km radius.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Openbare vervoer naby
TV
Verwarmer

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Lydia K
Gesin met klein kinders
5.0
Rustige wegbreek. Was baie rustig en ontspanne.
Sep 2025
Thalana V
Gesin met tieners
5.0
Lekker gebly! Was baie vriendelik en behulpsaam. Ons het lekker gebly.
Aug 2025
Michelle H
5.0
Traveled solo so appreciated security and privacy. Cosy, private and very safe. Mark was an amazing host, going the extra mile to ensur...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2025
Alexander B
Saam met lewensmaat
5.0
Comfortable and convenient. Friendly host. Room and bathroom clean, spacious and well equipped. Location is close to supermarket and re...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2024
Andries D
Besigheidsreis
4.8
Was baie netjies en skoon. Geen probleme ondervind. Was baie rustig en uit die geraas van verkeer.
Aug 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Mark Ivor Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 31A Sixth Avenue, Parktown North, Johannesburg, 2193, Gauteng
  • Gaste dink R & R's Retreat het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 900
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 900
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 31A Sixth Avenue, Parktown North, Johannesburg, 2193, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAsVqpQ2rh6jhMPoVQTQmPND4HvDiwkDO4Gr80Z5WeRjusWoYjIF?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 4 mense 16 5 1 5 31A Sixth Avenue Parktown North 2193 Gauteng 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -26.146096503694 28.027393906746

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang