Successfully reported
+17

R62 Rietvlei Cottages

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R62 Rietvlei Cottages, Rietvlei No. 1, Montagu, 6720, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 500 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

R62 Rietvlei Cottages is in Montagu in die Wes-Kaap geleë, omring deur asemrowende berguitsigte, vars plaaslug en wyd oop ruimtes. Dit is die ideale wegbreekplek vir natuurliefhebbers, gesinne en paartjies.

Die kothuis bied slaapplek vir 4 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed, terwyl die tweede 2 enkelbeddens het. Die badkamer is toegerus met 'n stort.

Die leefarea beskik oor 'n eetarea en 'n sitkamer met 'n slim-TV en gemaklike rusbanke. Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, ketel, broodrooster en mikrogolfoond.

Gaste kan 'n privaat borrelbad, 'n al fresco-eetarea en braaigeriewe geniet. Bykomende geriewe sluit in gratis WiFi en veilige parkering. Vir diegene wat meer avontuur soek, is daar 'n plaasdam vir swem (op eie risiko) en pragtige wandelpaaie om te verken.

Die eiendom is ideaal geleë om Montagu se warmwaterbronne, wynplase en bekoorlike middestad te ontdek, sowel as stap, rotsklim en bergfietsry in die omliggende gebiede. Dit is ook die perfekte basis vanwaar die Roete 62-wynroete en die Klein Karoo verken kan word.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Kaggel
Braai
Vuurmaakhout
Warmbad
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Suzanne Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 1 maand

Ligging

  • R62 Rietvlei Cottages, Rietvlei No. 1, Montagu, 6720, Wes-Kaap
  • Gaste dink R62 Rietvlei Cottages het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 500
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 500
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R62 Rietvlei Cottages, Rietvlei No. 1, Montagu, 6720, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA79050e17759eae8b123f128cba2e6d21c5508588c69c8c4ff1b18ba81ea8a5a38d87bad44c03fda84dbe1a8fb9114d24e35b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 4 mense 1 5 1 5 R62 Rietvlei Cottages Rietvlei No. 1 6720 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.835489073979 20.198494466955
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang