Successfully reported

Raas en Rus Game Farm

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Dawie L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Als wat jy nodig het om jou siel en liggam te laat rus. Marthie het ons vroeg vroeg al laat tuis voel. Ons het regtig baie lekker gebly en soos per die naam, lekker gerus. Als was baie netjies, skoon en goed versorg. Ons gaan beslis weer terug, die keer dalk bietjie langer bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elzaan B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2025

Heerlike ontspannende naweek! Ons het absoluut heerlik gebly en so lekker ontspan. Besluit om sommer 'n ekstra nag te bly. Alles was goed en lekker! Die beddens, beddegoed, kombuisware, huisie, braaiplek en boma! Diere kom naby die huis, so jy sien en hoor hulle ook genoeg. Alles was net lekker. En as jy enigiets kort of nodig kry, dan is die eienaars in 'n oogwink daar om te help. Beveel dit beslis aan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elizabeth C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Fantasties. Dit was vreeslik mooi en baie lekker gerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kristin V
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Mrt 2025

Enigste eenheid op die hele plaas maak alles die moeite werd. Enigste eenheid op die hele plaas maak alles die moeite werd. Privaatheid is die hoogtepunt van die naweek. Meer wild by die huisie gesien as op die gamedrive, wat verskriklik gerieflik is. Die eienaar is onsettend vriendelik en vrygewig. Ek sien uit om weer 'n wegbreek naweek daar te spandeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Monica G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2025

Peaceful and relaxed. Enjoyed our stay very much. It was quite nice, there is already wood for the fire and braai, you pay as you use at the end of your trip, there are people who come to clean the braai/boma area and you can ask them for more wood as you need. You have the whole game farm to yourself. It's very nice and peaceful. Would definitely recommend to anyone wanting a break from the city and to relax.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louis V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Fantasties. Dit was fantasties!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Herman A
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Ongelooflik, rustig en privaat. Raas en Rus was net wat ons nodig gehad het om te rus. Die plek is pragtig, baie stil en privaat. Marthie was baie vriendelik en behulpsaam. Sal beslis weer gaan om te rus. Die boma was 'n groot pluspunt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annelise D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2024

Ongelooflik, rustig, lekker en asemrowend mooi. Baie, dit is een van die lekkerste, rustigste plekke waar ons kon rus. Daar is niks so lekker as om rustig te slaap. Die vars lug is asemrowend. Die blyplekkie is pragtig. Martie was baie behulpsaam en vriendelik. Altyd gehelp waar sy kon en nog meer. Lekker privaat. Sal definitief almal van hierdie plek vertel asook weer gaan kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tanja G
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Perfect quiet spot to relax. Raas en Rus Game Farm was exactly what we wanted: a gorgeous, quiet spot in the middle of nature with all the amenities needed and no distractions from relaxing. We enjoyed the deck, the swimming pool and boma and had a great time reading, playing games, watching wildlife and even occasionally watching TV.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.2
Jul 2024

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Marthie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Portion 5 of Uitenhage Farm, 211, Dwaalboom, 0319, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf4c090f48af8fa2aac2949ee0fe6682d217f7f3d45d5690278a8469e8ca51c29dda6e218e0c7cbc41250c05c35d885ffd123?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 6) 22 5 1 5 Portion 5 of Uitenhage Farm, 211 Dwaalboom 0319 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.618875457025 26.955763784409
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang