Rabe's Rest
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Luti Katz Road, Unit 57 Villa Fontana, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
- Vanaf R1 432 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Rabe's Rest is 'n selfsorgwoonstel in die veilige Villa Fontana-kompleks in sentraal Yzerfontein. Die kompleks is naby die hawe, die strand, winkels en restaurante.
Hierdie woonstel bestaan uit 2 slaapkamers, 1 badkamer en bied slaapplek vir tot 4 gaste. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer is toegerus met 2 enkelbeddens. Daar is 'n enkelslaapbank in die leefarea. Die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet.
Die goed toegeruste kombuis bevat toestelle om maaltye voor te berei, insluitend eetgerei, breekware, eetgerei, glase en 'n wasmasjien vir gerief. Gratis handwasgoed, toiletpapier, koffie, tee en suiker word voorsien.
Die sitkamer lei na 'n ingeslote balkon met 'n braai-area vir gaste om te gebruik. Veilige parkeerplek van die straat af is beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Yzerfontein Geverifieer
Eiendomme 48
Resensies 376
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Luti Katz Road, Unit 57 Villa Fontana, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
- Gaste dink Rabe's Rest het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Luti Katz Road, Unit 57 Villa Fontana, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang