Successfully reported

Rainbow Glen Guest Cottages

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 79 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.3
Veiligheid
4.6
Andre S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Oase in die Klein Karoo. Ongelooflike verblyf, die uitsig is asemrowend. Die eienaar is baie gaaf en hulpvaardig. Die eenhede is perfek vir oornagverblyf. Sal definitief weer daar oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ida K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Stil en rustig, skoon en netjies. Sal altyd daar tuisgaan. Voel welkom. Altyd lekker en word vriendelik ontvang met ons Yorkies. Dankie en personeel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jonas O
1 nag Gesin met tieners
5.0
Apr 2025

Enjoyed very much. Unfortunately, we had only one night to stay at this beautiful place. Very friendly and helpful hosting, great place for the children. Good advice on activities.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Quinton Francois J
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2025

Pleasant, tranquil and lovely place. Pleasant and tranquil.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Phlip B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Sep 2025

Redelik. Ja, dit was goed. Kan aandag gee om spieël in kamer naby kragprop op te sit sodat dit nie nodig is om die mikrogolf se deur as spieël te gebruik nie. 'n Deurhak of twee in kamer en badkamer sal verblyf vergemaklik. Ook vir handdoeke in kombuis. Ook geen asblikkie in kombuis.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ina D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Sep 2025

Heerlik, rustig, en gemaklike huisies. Pragtige natuurskoon plek met pragtige huisies. Rustig. Skoon, netjies en alles wat jy nodig het daar. Vriendlike gasheer. Het baie lekker vir 3 dae gekuier.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Debbie C
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Mrt 2025

Tranquility in the mountains of Montagu. We stayed in a quaint cottage in a lovely peaceful setting, yet very close to the main streets of Montagu. We had all the comforts we needed for our stay for two days. Our host was very friendly, checked on us every day, and was a mine of local information to us as tourists.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Deswine Garth M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Exceptional. Excellent and great.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Judith P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Stil en rustig. Baie lekker gebly. Die oornag was baie tevrede. Sal definitief die akkommodasie aanbeveel vir mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eddie S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Netjies en veilig. Baie lekker. Die gasheer was wonderlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Tara Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 79

Op LekkeSlaap 14 jaar

Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 27 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 10 Tanner Street, Montagu, 6720, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA20bbc98b5933dd9f37527d7345c1a96ed4d3487d1157a05e5f72434fc94fe68c2048255037a37232ff2a42cf39d07e8b720c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 79 5 1 5 10 Tanner Street Montagu 6720 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.783386939535 20.115416938693

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang