Successfully reported
+64

Rainbow Glen Guest Cottages

  • Kapasiteit: 27 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 10 Tanner Street, Montagu, 6720, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Rainbow Glen Guest Cottages is in Montagu geleë, 'n area wat veral bekend is vir sy wynproe-geleenthede, staproetes en die natuur. Dit bied die perfekte wegbreekplek vir diegene wat op soek is na 'n vakansie weg van die besige stadslewe.

Verblyf is beskikbaar in 5 chalets en 2 kothuise. Al die eenhede het gemaklike beddens, 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak, 'n toegeruste kombuis of kombuisie en 'n privaat ingang.

Daar is 'n swembad en braai-area op die perseel. WiFi is beskikbaar en troeteldiere is welkom indien dit vooraf gereël word. Gaste is ook welkom om van die aktiwiteite op die perseel, wat swem en voëlkyk insluit, te geniet.

Nabygeleë aktiwiteite sluit in perdry, voëlkyk, bergfietsry, wynproe, swem, wildkyk, fietsry en begeleide staptogte.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 80 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.3
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Alison A
5.0
Our stay at Rainbow Glen Guest Cottages was amazing! It was peaceful and beautiful. Just loved the garden and pool. The housekeeper was...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2025
Andre S
Saam met lewensmaat
5.0
Oase in die Klein Karoo. Ongelooflike verblyf, die uitsig is asemrowend. Die eienaar is baie gaaf en hulpvaardig. Die eenhede is perfek vir oornagverb...
Sien meer
Sep 2025
Ida K
Gesin met klein kinders
5.0
Stil en rustig, skoon en netjies. Sal altyd daar tuisgaan. Voel welkom. Altyd lekker en word vriendelik ontvang met ons Yorkies. Dankie en personeel.
Jul 2025
Jonas O
Gesin met tieners
5.0
Enjoyed very much. Unfortunately, we had only one night to stay at this beautiful place. Very friendly and helpful hosting, great place...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2025
Deswine Garth M
Gesin met klein kinders
5.0
Exceptional. Excellent and great.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Tara Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 80

Op LekkeSlaap 14 jaar

Ligging

  • 10 Tanner Street, Montagu, 6720, Wes-Kaap
  • Gaste dink Rainbow Glen Guest Cottages het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 27 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 10 Tanner Street, Montagu, 6720, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA20bbc98b5933dd9f37527d7345c1a96ed4d3487d1157a05e5f72434fc94fe68c2048255037a37232ff2a42cf39d07e8b720c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 80 5 1 5 10 Tanner Street Montagu 6720 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.783386939535 20.115416938693

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang