Rainbow Glen Guest Cottages
- Kapasiteit: 27 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 10 Tanner Street, Montagu, 6720, Wes-Kaap
- Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Rainbow Glen Guest Cottages is in Montagu geleë, 'n area wat veral bekend is vir sy wynproe, staproetes en die natuur. Dit is die perfekte wegbreekplek vir diegene wat op soek is na 'n vakansie weg van die bruisende stadslewe.
Verblyf word gebied in 5 chalets en 2 kothuise. Al die eenhede beskik oor gemaklike beddens, 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak, 'n volledig toegeruste kombuis of kombuisie en 'n privaat ingang.
Gaste het toegang tot 'n swembad en braaigeriewe. WiFi is beskikbaar en troeteldiere is welkom indien dit vooraf gereël word. Gaste is ook welkom om die doendinge op die perseel te geniet wat swem en voëlkyk insluit.
Doendinge in die omgewing sluit perdry, voëlkyk, bergfietsry, wynproe, swem, wildkyk, fietsry en begeleide staptogte in.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Tara Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 79
Op LekkeSlaap 14 jaar
Ligging
- 10 Tanner Street, Montagu, 6720, Wes-Kaap
- Gaste dink Rainbow Glen Guest Cottages het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 27 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 10 Tanner Street, Montagu, 6720, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang