Successfully reported
+53

Rainbow Lodge

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 35 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Belfast to Dullstroom Road, Groenvlei, Belfast, 1100, Mpumalanga
  • Vanaf R900 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Rainbow Lodge is 'n pragtige plaas in die hartjie van Mpumalanga. Dit is op die panorama-roete, halfpad van Johannesburg na die Krugerwildtuin, net 200 km vanaf Pretoria en 250 km vanaf Johannesburg, wat dit 'n ideale oornagplek maak. Gaste sal vind dat Rainbow Lodge 'n betowerende juweel is wat in die hartjie van die Highlands Meander geleë is, 'n pragtige deel van Mpumalanga, bekend vir sy helder strome, mere en asemrowende natuurskoon.

Verblyf word gebied in 'n kothuis met slaapplek vir 11, en 'n verskeidenheid knus, selfsorg-, Switserse-styl houthutte wat daagliks gediens word. Elke eenheid het 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof en oond, 'n yskas, mikrogolf, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei, asook 'n patio of balkon met braaigeriewe.

Die eenhede is reg langs groot visdamme geleë op so 'n manier om privaatheid te maksimeer. Daar is ook baie lekker roetes om die damme en in die woud om die plaaslike wild en natuur op sy beste te geniet. Die uitsig oor die damme en in die vallei af is ook die moeite werd om te sien.

Die Lodge is ook gewild onder bergfietsryers en bied verskeie kort skilderagtige roetes op die plaas en die grondpadnetwerk buite die plaas sorg vir langer en meer uitdagende ritte.

Rainbow Lodge is ook 'n troeteldiervriendelike instansie.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 51 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Russell T
5.0
A comfortable cottage with a nice view of the dam. A comfortable cottage with plenty of wood to keep warm.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
Juniper H
Gesin met klein kinders
5.0
Good for the soul. We were looking for a spot where our young kids could roam around without a worry and we could all relax and do noth...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2025
Jeremy D
Saam met lewensmaat
5.0
Fantastic, very helpful guys at the farm. Really a pleasure and will be back. Amazing stay. Great place to relax and enjoy being on a b...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2025
Christa L
Besigheidsreis
5.0
Amazing. Beautiful and peaceful, well looked after, lovely accommodation. I would go back there anytime.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2025
Paul V
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik, stil, rustig, in die natuur waar jy jouself weer kan vind! Ontvangs deur Sledge was hartlik en professioneel. Die eenheid het alles wat nodig...
Sien meer
Feb 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Uli Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 51

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Belfast to Dullstroom Road, Groenvlei, Belfast, 1100, Mpumalanga
  • Gaste dink Rainbow Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 35 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Belfast to Dullstroom Road, Groenvlei, Belfast, 1100, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGRmYjg4NTllLTdhN2ItNGM4ZS05MzMxLTlmNGM3ZWE4ZTA3Zg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 51 5 1 5 Belfast to Dullstroom Road Groenvlei 1100 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.643344742385 30.101079940796
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang