Successfully reported
+103

Rainbow River Lodge Divundu

  • Kapasiteit: 118 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rainbow River Lodge, Divundu, Kavango Oos
  • Vanaf R580 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Rainbow River Lodge Divundu is 'n rustige oorslaapplek op pad na die Victoria Watervalle of die Okavango Delta. Gerieflike, sakpas verblyf word op 'n kampterrein langs die rivieroewer en in chalets gebied.

Verblyf word in 2 verskillende soorte chalets en 'n kampeerterrein gebied. Daar is 25 en suite-chalets, elk met slaapplek vir 2 gaste. Die gesin-chalets bied slaapplek aan 4 gaste. Die kampeerterrein bied 11 kampplekke wat na die rivier front. Elke kampplek is op die grasperk met bome. Elke kampplek het ook 'n braai-area, kragpunte en 'n waterpunt.

Rainbow River Lodge Divundu het 'n restaurant en 'n kroeg met WiFi. Daar is ook 'n swembad wat veral tydens die somermaande 'n wenner is. Gaste kan op hul eie 'n rit na die Mahango- of Buffelparke onderneem, of doendinge soos bootritte met sonsondergang na die bekende Pops Watervalle geniet. Gaste kan seekoeie, krokodille en olifante tydens hierdie bootritte gewaar.

Dié omgewing is veral bekend vir sy wye verskeidenheid voëlspesies. Sowat 84 verskillende voëlsoorte van meer as 200 spesies is al in hierdie area gesien. Waaghalsige vissermanne kan dit ook met die uitdagende tiervis uitspook wat in die Okavango Delta voorkom. Beide die Mahango- en Buffelparke huisves 4 van die Groot 5, naamlik die Afrika olifant, Kaapse buffel, leeus en die swart renoster. Verder is daar talle bokke, kameelperde en bobbejane.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Deon Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Rainbow River Lodge, Divundu, Kavango Oos
  • Gaste dink Rainbow River Lodge Divundu het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 580
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 580
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 580
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 118 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rainbow River Lodge, Divundu, Kavango Oos
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2abda12268233bf19c7af7039d4fdc25aa148a04e1c22ecb24c2ccadf017abfb77e3e4f17c4060a3c8c9602052a63356c13a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R580 per nag, vir 2 mense 3 5 1 5 Rainbow River Lodge Divundu Kavango Oos 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -18.1115 21.590694444444
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang