Rainfall Waterfront Chalet
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rainfall Farm, Harrismith, 9880, Vrystaat
- Vanaf R2 700 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Rainfall Waterfront Chalet is 'n bekoorlike en knus chalet 23 km buite Harrismith. Dit bied slaapplek vir 2 volwassenes wat op soek is na 'n rustige toevlugsoord met pragtige uitsigte oor die dam.
Die oopplan-chalet is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed. Die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak.
Die kombuisie is toegerus met 'n tweeplaat-gasstoof, mikrogolfoond, lugbraaier, ketel, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware. Die leefarea het gemaklike sitplek, en vanuit die sitkamer is daar 'n eetkamertafel en 'n houtvuur-warmbad met asemrowende uitsigte oor die dam.
Gaste kan na die balkon stap en die pragtige uitsigte geniet.
Kamer-opset
Leefarea
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
5/5
Ilze Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 2
Resensies 12
Op LekkeSlaap 6 maande
Ligging
- Rainfall Farm, Harrismith, 9880, Vrystaat
- Gaste dink Rainfall Waterfront Chalet het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rainfall Farm, Harrismith, 9880, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang