Successfully reported
+10

Rainfall Waterfront Chalet

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rainfall Farm, Harrismith, 9880, Vrystaat
  • Vanaf R2 700 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Rainfall Waterfront Chalet is 'n bekoorlike en knus chalet 23 km buite Harrismith. Dit bied slaapplek vir 2 volwassenes wat op soek is na 'n rustige toevlugsoord met pragtige uitsigte oor die dam.

Die oopplan-chalet is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed. Die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak.

Die kombuisie is toegerus met 'n tweeplaat-gasstoof, mikrogolfoond, lugbraaier, ketel, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware. Die leefarea het gemaklike sitplek, en vanuit die sitkamer is daar 'n eetkamertafel en 'n houtvuur-warmbad met asemrowende uitsigte oor die dam.

Gaste kan na die balkon stap en die pragtige uitsigte geniet.

Kamer-opset

1 Leefarea 1 Badkamer

Leefarea

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Mooi uitsig
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Stroomdienste
Kaggel
Braai
Vuurmaakhout
Warmbad

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Senzo M
Saam met lewensmaat
5.0
5/5 stars – A perfect 40th birthday getaway at Rainfall Chalet! My girlfriend and I spent the weekend of October 19–21, 2025, at Rainfa...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2025
Nadia V
Saam met lewensmaat
5.0
Die plek is vrek mooi, geen foto doen die plek justice nie, dis prentjie mooi! Dit was heerlik, lekker ontspan! Ilze is baie aangenaam en het graag ge...
Sien meer
Okt 2025
Leonard S
Saam met vriende
5.0
Wat 'n heerlike ontspanning, alles was beskikbaar en super skoon en netjies! Die plekkie is fenomenaal, ek was eers huiwerig om almal te vertel want s...
Sien meer
Okt 2025
Makgomo M
5.0
Incredible ️️️. It was amazing! The view. I heavenly. The service beautiful. I loved every moment of every day and night. I don't mind ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025
Gerrie P
Saam met lewensmaat
5.0
Besonderse gasvryheid en vyfster-bederf. Ons is vriendelik en warm ontvang deur die gasvrou, wat mooi verduidelik het hoe alles werk. Die hot tub was ...
Sien meer
Sep 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Ilze Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 2

Resensies 15

Op LekkeSlaap 7 maande

Ligging

  • Rainfall Farm, Harrismith, 9880, Vrystaat
  • Gaste dink Rainfall Waterfront Chalet het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 700
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 2 700
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rainfall Farm, Harrismith, 9880, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5c1e68e702438933b4eda875f61f72d206e3750157db35e85adfe147fcd152e8c279ee4ce20179918211cb8533525a8cd2e2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 700 per nag (plek vir 2) 13 5 1 5 Rainfall Farm Harrismith 9880 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.301331 29.279304

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang