Rainforest Boutique Camp
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 30 Angelica Avenue, Breaunanda, Krugersdorp, 1739, Gauteng
- Vanaf R400 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Rainforest Boutique Camp is in Breaunanda, Krugersdorp geleë en bied die perfekte toevlugsoord vir gaste wat op soek is na 'n rustige wegbreek.
Daar is 3 kampeerplekke beskikbaar wat elk tot 4 gaste akkommodeer. Besoekers is welkom om hul eie tent of karavaan saam te bring vir 'n gemaklike kampervaring.
Die kampeerplekke het toegang tot ablusiegeriewe met 'n toilet en 'n stort. Water en elektrisiteit word voorsien.
Elke perseel kyk uit oor 'n pragtige woud en deel toegang tot geriewe op die perseel soos die gemeenskaplike swembad. Gaste kan ook natuurwandelings, begeleide toere en 'n verskeidenheid buitemuurse aktiwiteite geniet te midde van die rustige reënwoudomgewing.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 30 Angelica Avenue, Breaunanda, Krugersdorp, 1739, Gauteng
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 30 Angelica Avenue, Breaunanda, Krugersdorp, 1739, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang