Successfully reported
+12

Ramkat @ Boe-Boe's Nest

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bankddrift Farm, Bankdrift, Koster, 0348, Noordwes
  • Vanaf R1 700 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Ramkat @ Boe-Boe's Nest is tussen Swartruggens en Koster en grens aan die Elandsrivier. Dit is 23 km vanaf Koster en is 'n voëlkyker se paradys. Daar is ook wild op die perseel soos impalas, blesbokke, koedoes, nyalas en bosbokke.

Die houthuis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 2 kamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n oopplan-kombuis in dieselfde kamer. Gaste deel die badkamer met 'n stort, wasbak en 2 toilette. Linne word voorsien, maar gaste moet hul eie handdoeke saambring.

Die oopplan-kombuis in die tweede kamer het 'n tweeplaatstoof, yskas-vrieskas, ketel, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus is. Daar is ook 'n etenstafel geskik vir 6 in hierdie slaapkamer-kombuis.

Buite is daar 'n boma- en braai-area en 'n gemeenskaplike swembad.

Die sirkelroete is 3 km lank en gaste kan deur die kloof klim en die Elandsrivier oorsteek. Gaste kan karp, baars en tilapia vang. Gaste kan ook bergfietsry en gratis putt-putt en tafeltennis speel. Veilige parkeerplek is beskikbaar.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Leefarea 1 Badkamer

Slaapkamer

4

2 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Leefarea

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Swembad
Mooi uitsig
Verwarmer
Volledige kombuis
Braai
Vuurmaakhout

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Louise Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 96

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Bankddrift Farm, Bankdrift, Koster, 0348, Noordwes
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 700
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 700
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 700
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bankddrift Farm, Bankdrift, Koster, 0348, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8bdde9c07e2772da68e43f13c332931df7b80b8d7caa9e6c99a1439e6c58ccf31f897039ce5b5c27a547b83466a3f6dbce01?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag (plek vir 6) Bankddrift Farm Bankdrift 0348 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.826336175636 26.77306193024
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang