Ramsgate Cottage
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1086 Shootershill Road, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 865 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Geleë in die kusdorp Ramsgate aan die suidkus van KwaZulu-Natal, bied Ramsgate Cottage 'n ononderbroke 180-grade see-uitsig en is slegs 100 m stap vanaf die sanderige Little Billy Bay.
Die kothuis bied gemaklik slaapplek vir 8 mense. Die kothuis bestaan uit 4 slaapkamers, 3 badkamers, 'n sitkamer, 'n moderne kombuis en 'n patio. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed, 'n en suite-badkamer, lugversorging en 'n kluis. Die tweede slaapkamer is gemeubileer met 2 enkelbeddens met see-uitsigte. Die derde slaapkamer is gemeubileer met 2 enkelbeddens met see-uitsigte. Daar is 2 badkamers wat voorsiening maak vir die res van die slaapkamers.
Die sitkamer het 'n LCD HD platskerm-TV met DStv-verbinding en 'n Samsung surround sound-stelsel. Gaste moet hul eie slimkaart saambring. Die kombuis is goed toegerus met 2 yskaste en 'n skottelgoedwasser. Die kothuis het ook 'n wasmasjien en tuimeldroër.
Die oordekte patio het 'n asemrowende 180-grade ongerepte see-uitsig.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Fanus Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 13
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 1086 Shootershill Road, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Ramsgate Cottage het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1086 Shootershill Road, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang