Successfully reported
+9

Ramsgate Palms 74

Spesiale Aanbod 10% af

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 18 Aug 2025 tot 30 Nov 2025.

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Bidstone Road, Ramsgate Palms 74, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 000 R900 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Ramsgate Palms 74 is 'n selfsorgwoonstel in Ramsgate en is baie naby die hoofstrand en bied 'n uitsig oor die plaaslike strand en strandmeer.

Die woonstel het slaapplek vir tot 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die tweede badkamer het 'n bad, toilet en 'n wasbak. Albei slaapkamers is toegerus met plafonwaaiers. Linne word voorsien, maar gaste moet hul eie handdoeke saambring.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, wasmasjien, en eetgerei en breekware. Daar is ook 'n ontbytkroeg met stoele. Die sitkamer het 'n gemaklike rusbank, 2 rietstoele en 'n platskerm-TV met DStv en Netflix wat op jou eie rekening via onbeperkte WiFi (vesel) gestroom kan word. Daar is 'n balkon buite die sitkamer met 'n ketelbraai en stoepmeubels beskikbaar vir jou gebruik. Hierdie woonstel het ook 'n UPS-stelsel vir ononderbroke besigtiging tydens beurtkrag.

Daar is 'n motorafdak wat aan jou eenheid toegeken is vir een voertuig, en daar is wasgoedgeriewe en 'n swembad in die kompleks.

Die Ramsgate-hoofstrand is sowat 200 m van die kompleks af en daar is restaurante in die onmiddellike omgewing.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort-oor-bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.3
Ligging
4.9
Waarde vir geld
3.8
Diens
4.6
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Mandy Geverifieer

Eiendomme 69

Resensies 380

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Bidstone Road, Ramsgate Palms 74, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Ramsgate Palms 74 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 000
R 1 000 R 900
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R1 000
R 1 000 R 900
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 000
R 1 000 R 900
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Bidstone Road, Ramsgate Palms 74, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe2cafcaeb52749d888ca3af43e769ea2fa5adcc26550822ac1016725449eaf1f533ba920ad4295c5d545adfa4d8ed95be1f1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 000 nouVanaf R900 per nag (plek vir 4) 10 5 1 5 Bidstone Road Ramsgate Palms 74 4285 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-23:00 09:00 -30.887501 30.350489

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang