Successfully reported
+9

Ramsgate Palms 45

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 510 Bidstone Road, Ramsgate Palms Complex, Margate, 4285, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R995 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Die Ramsgate Palms-kompleks omhels die heuwel wat oor die skilderagtige Ramsgate-hoofstrand uitkyk en is die perfekte plek om 'n gesinsvakansie deur te bring.

Ramsgate Palms 45 is op die boonste verdieping geleë en bestaan uit 2 slaapkamers en 'n badkamer. Die 1 kamer is ingerig met 'n dubbelbed en die tweede kamer met 2 enkelbeddens. Elke kamer het 'n plafonwaaier. Die gedeelde badkamer bestaan slegs uit 'n bad. Die eenheid het 'n kombuis wat toegerus is vir selfsorg met 'n stoof en oond, 'n yskas met vrieskas, 'n skottelgoedwasser, asook 'n ketel en 'n mikrogolfoond. Gratis WiFi is beskikbaar en die sitkamer het 'n TV met 'n TV Box waarmee gaste DStv, Netflix en Showmax met hul eie wagwoorde kan stroom. Die eenheid het ook 'n balkon met 'n Weber-braai en spog met 'n lieflike see-uitsig.

Gaste kan gebruik maak van die swembad, wat in 'n beskutte deel van die welige tropiese tuin geleë is. Die tuin omring ook die kompleks, en die kompleks het ook 24 uur-sekuriteit. Neem asseblief kennis dat daar slegs 1 toegewese parkeerplek per eenheid is.

Ramsgate Palms 45 is stapafstand van die strand af. Lewensredders is die hele jaar aan diens. Verskeie restaurante, 'n handwerkmark en die bekende Waffle House is alles binne stapafstand van die kompleks geleë.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Stroomdienste
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.5
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Gina Geverifieer

Eiendomme 37

Resensies 208

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 510 Bidstone Road, Ramsgate Palms Complex, Margate, 4285, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Ramsgate Palms 45 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 995
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 995
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 995
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 510 Bidstone Road, Ramsgate Palms Complex, Margate, 4285, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA87a135206dddf971400b3b099ea75c026dae41662e6a19d2225c5f173570ddf7c435d31151a5671812febaff6553127789e3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R995 per nag (plek vir 4) 4 5 1 5 510 Bidstone Road Ramsgate Palms Complex 4285 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-16:00 09:00 -30.887472711023 30.350545152779

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang