Ramsgate Palms 75
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 510 Bidstone Road, Ramsgate Palms Complex, Margate, 4285, KwaZulu-Natal
- Vanaf R950 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Die Ramsgate Palms-kompleks omhels die heuwel wat oor die skilderagtige Ramsgate-hoofstrand uitkyk en is die perfekte plek om 'n gesinsvakansie deur te bring, binne stapafstand van die strand af.
Ramsgate Palms 75 is op die boonste verdieping en het plafonwaaiers in die kamers en sitkamer. Die eenheid het 2 slaapkamers, die 1 kamer is ingerig met 'n dubbelbed en die tweede kamer met 2 enkelbeddens. Daar is 2 badkamers, 1 met 'n stort en die ander 'n bad. Die kombuis is toegerus vir selfsorg met 'n stoof en oond, 'n yskas en vrieskas en 'n mikrogolfoond. 'n TV met volledige DStv is in die sitkamer beskikbaar. Daar is gemeenskaplike braaigeriewe beskikbaar vir gaste om te gebruik. Neem asseblief kennis dat daar slegs 1 toegewese parkeerplek per eenheid is.
In 'n beskutte deel van die welige tropiese tuin is 'n swembad wat gaste kan gebruik. Die tuin omring ook die kompleks, en die kompleks het 24 uur-sekuriteit. Lewensredders is die hele jaar by die strand aan diens. Verskeie restaurante, 'n handwerkmark en die bekende Waffle House is alles binne stapafstand van die kompleks geleë.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Gina Geverifieer
Eiendomme 37
Resensies 208
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 510 Bidstone Road, Ramsgate Palms Complex, Margate, 4285, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Ramsgate Palms 75 het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 510 Bidstone Road, Ramsgate Palms Complex, Margate, 4285, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang