Successfully reported

Rand Self-catering Accommodation

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 146 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Anita O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Ons het weereens ons kuier baie geniet. Rand self-catering accommodation bied altyd gehalte verblyf teen bekostigbare tariewe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Paul V
Kort verblyf
5.0
Jul 2025

Uitstekende waarde vir geld. Netjies, skoon, en gerieflike plekkie met alles wat jy benodig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Helgaardt
Rand Self-catering Accommodation
Baie dankie vir jou uitstekende terugvoer en ondersteuning! Ons waardeer dit opreg dat jy ons netjiese, skoon en gerieflike akkommodasie uitgelig het. Dis vir ons belangrik om ’n akkommodasie te bied waar gaste gemaklik kan oornag. Ons sien uit daarna om jou weer by Rand Self-catering Accommodation te verwelkom!

Leatita N
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jul 2025

Very cosy, beautiful. I loved this guest room. It is large and very compatible with a full kitchenette with all you need. The bathroom is also beautiful. The bed was so lovely and warm.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Helgaardt
Rand Self-catering Accommodation
Thank you so much for your wonderful feedback and support! We’re delighted that you enjoyed the room, the well-equipped kitchenette, and the beautiful bathroom, and that the bed kept you warm and cosy. It was an absolute pleasure hosting you, and we look forward to welcoming you back to Rand Self-catering Accommodation in the future.

Johan G
1 nag
5.0
Jul 2025

Alles was skoon en netjies en alles wat ek moontlik sou nodig hê, was beskikbaar. Ja, ek het sien my opsomming onder.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Helgaardt
Rand Self-catering Accommodation
Johan, baie dankie vir die ondersteuning en die positiewe terugvoer en 5 sterre! Ons is bly alles was beskikbaar wat jy nodig gehad het. Ons hoop om jou spoedig weer te verwelkom!

Matthea E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Heel goed. Baie lekker voel, verwen daar. Iwas alles wat ons nodig gehad het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Helgaardt
Rand Self-catering Accommodation
Baie dankie vir die wonderlike resensie! Ons is verheug dat julle verblyf by ons aangenaam was en dat alles wat julle nodig gehad het tot julle beskikking was. Dit is altyd ons doel om ’n gemaklike en sorgvrye ervaring te bied. Ons hoop om julle binnekort weer te verwelkom hier by Rand Self-catering Accommodation in Carolina.

Alfred S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Lieflik, stil, skoon en alles wat jy benodig. Lieflike plekkie, skoon en netjies. Die paaseiers op die bed was 'n oulike idee met Paasfees om die draai. Sal vir seker weer bespreek as ons verblyf benodig in Carolina.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Helgaardt
Rand Self-catering Accommodation
Baie dankie vir die uitstekende terugvoer! Ons is so bly om te hoor julle het die rustige en netjiese omgewing geniet, en dat die Paaseiers ’n spesiale tikkie bederf gegee het aan julle verblyf. Dit is altyd vir ons ’n plesier om iets ekstra te doen om ons gaste welkom te laat voel. Ons sien met opgewondenheid uit daarna om julle weer te verwelkom wanneer julle volgende keer Carolina toe kom!

Barend H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Sal in die toekoms net daar oornag! Heerlik gebly - Helgaardt doen werklik moeite om gaste welkom te laat voel - plattelandse stilte en rustigheid!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Helgaardt
Rand Self-catering Accommodation
Beste Ben, Baie dankie vir die ondersteuning en mooi terugvoer en dat julle ons rustigheid en plattelandse gasvryheid so waardeer het. Ons sien uit daarna om julle weer in die toekoms te verwelkom!

Maryke Z
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Netjies, rustig en vriendelik. Het baie lekker gebly. Vriendelike mense, netjies en pragtige uitsig. Stil en rustig, kon nie vir meer vra nie. Baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Helgaardt
Rand Self-catering Accommodation
Beste Maryke, Baie dankie vir jou goeie terugvoer! Ons is so bly dat julle die netheid, vriendelikheid en rustige atmosfeer geniet het. Dit was 'n plesier om julle te verwelkom, en ons hoop om julle weer in die toekoms te sien! Vriendelike groete, Rand Self-catering Accommodation span

Ilsa L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Rustigheid, vrede en baie liefde. Very interesting stay. I have learned so much about plants and I admire the passion the owner has for his Clivia nursery. The place is awesome.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Helgaardt
Rand Self-catering Accommodation
Beste Ilsa, Baie dankie vir julle terugvoer en ondersteuning! Ons is so bly dat julle die rustigheid en stilte van die omgewing geniet het. Dit was heerlik om ons passie vir Clivias met julle te deel! Besoek ons gerus gedurende Augustus en September se blomseisoen. Julle waardering beteken baie, en ons hoop om julle weer binnekort te verwelkom. Vriendelike groete, Rand Self-catering Accommodation Span

Eras D
1 nag
4.6
Okt 2025

Lekker. Lekker gebly, was net koud, maar die kamer het 'n verwarmer en warm kombers gehad.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Helgaardt Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 147

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 750
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 750
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 9 Rand Street, Carolina, 1185, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4f61d2caad110baddccee20e66160cb826e46d09e7c01f6fa4e8c4af9a66d7396313998f488081fd83e287229aab2b9fa6d1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 146 5 1 5 9 Rand Street Carolina 1185 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -26.060316628636 30.10928951059
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang