Rand Self-catering Accommodation
Beskrywing
Die kamer het 2 enkelbeddens, 'n en suite-badkamer met 'n stort, 'n etenstafel en 'n kombuisie met 'n tweeplaatstofie met 'n oondjie, 'n yskas, mikrogolf en basiese gereedskap. Daar is DStv.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Private, fully furnished room with en-suite bathroom Comfortable bed setup as requested/or available with clean linen and towels provided Equipped kitchenette with basic self-catering appliances (fridge freezer, microwave, toaster, 2 plate stove with oven, kettle, cutlery, crockery, etc.) Complimentary tea, coffee, sugar, bottled water and basic cleaning supplies Free Wi-Fi access Secure on-site parking behind a remote-controlled gate Solar backup lighting in case of load shedding Access to garden and braai (barbecue) facilities Emergency contact available 24/7 All water and electricity charges are included in the rate We strive to provide a quiet, safe, and comfortable stay for all our guests.
Huisreëls
Rook is verbode in die kamers. Gebruik asseblief die aangewese buite-areas. Geen harde musiek of steurnisse nie. Stilteure is van 21:00 tot 07:00 uit respek vir ander gaste. Geen bykomende oornaggaste word toegelaat sonder vooraf goedkeuring nie. Rapporteer asseblief enige onderhoudsprobleme of -bekommernisse so gou as moontlik. Besoekers is welkom gedurende die dag, maar moet teen 21:00 vertrek. Los asseblief die eenheid in 'n redelik netjiese toestand met vertrek. Geen partytjies of geleenthede word toegelaat tensy dit vooraf gereël en goedgekeur is nie. Kinders moet te alle tye onder toesig wees, veral naby tuinareas. Skakel asseblief ligte, toestelle en verwarmers af wanneer u die kamer verlaat. Gratis tee, koffie, suiker, gebottelde water en basiese skoonmaakvoorrade word voorsien.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kamer het 2 enkelbeddens, 'n en suite-badkamer met 'n stort, 'n etenstafel en 'n kombuisie met 'n tweeplaatstofie met 'n oondjie, 'n yskas, mikrogolf en basiese gereedskap. Daar is DStv.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis.
Huisreëls
Rook is verbode in die kamers. Gebruik asseblief die aangewese buite-areas. Geen harde musiek of steurnisse nie. Stilteure is van 21:00 tot 07:00 uit respek vir ander gaste. Geen bykomende oornaggaste word toegelaat sonder vooraf goedkeuring nie. Rapporteer asseblief enige onderhoudsprobleme of -bekommernisse so gou as moontlik. Besoekers is welkom gedurende die dag, maar moet teen 21:00 vertrek. Los asseblief die eenheid in 'n redelik netjiese toestand met vertrek. Geen partytjies of geleenthede word toegelaat tensy dit vooraf gereël en goedgekeur is nie. Kinders moet te alle tye onder toesig wees, veral naby tuinareas. Skakel asseblief ligte, toestelle en verwarmers af wanneer u die kamer verlaat. Gratis tee, koffie, suiker, gebottelde water en basiese skoonmaakvoorrade word voorsien.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kamer het 2 enkelbeddens of 'n koninggrootte-bed, met 'n elektriese kombers, en 'n en suite-badkamer met 'n stort, 'n etenstafel en 'n kombuisie met 'n yskas, mikrogolf en basiese gereedskap. Die eenheid het nie 'n stoog nie maar daar is 'n buitebraai-area Daar is ook DStv.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis.
Huisreëls
Rook is verbode in die kamers. Gebruik asseblief die aangewese buite-areas. Geen harde musiek of steurnisse nie. Stilteure is van 21:00 tot 07:00 uit respek vir ander gaste. Geen bykomende oornaggaste word toegelaat sonder vooraf goedkeuring nie. Rapporteer asseblief enige onderhoudsprobleme of -bekommernisse so gou as moontlik. Besoekers is welkom gedurende die dag, maar moet teen 21:00 vertrek. Los asseblief die eenheid in 'n redelik netjiese toestand met vertrek. Geen partytjies of geleenthede word toegelaat tensy dit vooraf gereël en goedgekeur is nie. Kinders moet te alle tye onder toesig wees, veral naby tuinareas. Skakel asseblief ligte, toestelle en verwarmers af wanneer u die kamer verlaat. Gratis tee, koffie, suiker, gebottelde water en basiese skoonmaakvoorrade word voorsien.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie eenheid is geskik vir 2 gaste en het 'n dubbelbed, en suite-badkamer met 'n stort, en 'n kombuisie met 'n yskas, mikrogolfoond en 'n induksiestoof. Ander geriewe sluit 'n TV met DStv en 'n eetarea in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis.
Huisreëls
Rook is verbode in die kamers. Gebruik asseblief die aangewese buite-areas. Geen harde musiek of steurnisse nie. Stilteure is van 21:00 tot 07:00 uit respek vir ander gaste. Geen bykomende oornaggaste word toegelaat sonder vooraf goedkeuring nie. Rapporteer asseblief enige onderhoudsprobleme of -bekommernisse so gou as moontlik. Besoekers is welkom gedurende die dag, maar moet teen 21:00 vertrek. Los asseblief die eenheid in 'n redelik netjiese toestand met vertrek. Geen partytjies of geleenthede word toegelaat tensy dit vooraf gereël en goedgekeur is nie. Kinders moet te alle tye onder toesig wees, veral naby tuinareas. Skakel asseblief ligte, toestelle en verwarmers af wanneer u die kamer verlaat. Gratis tee, koffie, suiker, gebottelde water en basiese skoonmaakvoorrade word voorsien.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie eenslaapkamerwoonstel bied slaapplek aan 2-4 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Die leefarea het 'n sit- en eetarea, en lei na 'n kombuis wat met 'n yskas-vrieskas, vierplaatgasstoof met 'n oond toegerus is. Daar is 'n dagbed in die sitarea waar gaste kan ontspan, en met die bykomende rolbed is dit ideaal vir twee ekstra gaste om te oornag. Die sitarea het 'n kaggel, platskerm-TV met DStv-Premium en WiFi. Handdoeke en linne word in die woonstel voorsien. Gaste kan ook op die stoep ontspan en die uitsig oor die veld geniet. Braaigeriewe is beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Leefarea
2 x Enkelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis.
Huisreëls
Rook is verbode in die kamers. Gebruik asseblief die aangewese buite-areas. Geen harde musiek of steurnisse nie. Stilteure is van 21:00 tot 07:00 uit respek vir ander gaste. Geen bykomende oornaggaste word toegelaat sonder vooraf goedkeuring nie. Rapporteer asseblief enige onderhoudsprobleme of -bekommernisse so gou as moontlik. Besoekers is welkom gedurende die dag, maar moet teen 21:00 vertrek. Los asseblief die eenheid in 'n redelik netjiese toestand met vertrek. Geen partytjies of geleenthede word toegelaat tensy dit vooraf gereël en goedgekeur is nie. Kinders moet te alle tye onder toesig wees, veral naby tuinareas. Skakel asseblief ligte, toestelle en verwarmers af wanneer u die kamer verlaat. Gratis tee, koffie, suiker, gebottelde water en basiese skoonmaakvoorrade word voorsien.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die ruim ateljeewoonstel het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die kombuis is met 'n induksieplaat, yskas, mikrogolfoond, wasmasjien en 'n skottelgoedwasser toegerus. Daar is ook 'n TV in die kamer.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis.
Huisreëls
Rook is verbode in die kamers. Gebruik asseblief die aangewese buite-areas. Geen harde musiek of steurnisse nie. Stilteure is van 21:00 tot 07:00 uit respek vir ander gaste. Geen bykomende oornaggaste word toegelaat sonder vooraf goedkeuring nie. Rapporteer asseblief enige onderhoudsprobleme of -bekommernisse so gou as moontlik. Besoekers is welkom gedurende die dag, maar moet teen 21:00 vertrek. Los asseblief die eenheid in 'n redelik netjiese toestand met vertrek. Geen partytjies of geleenthede word toegelaat tensy dit vooraf gereël en goedgekeur is nie. Kinders moet te alle tye onder toesig wees, veral naby tuinareas. Skakel asseblief ligte, toestelle en verwarmers af wanneer u die kamer verlaat. Gratis tee, koffie, suiker, gebottelde water en basiese skoonmaakvoorrade word voorsien.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 9 Rand Street, Carolina, 1185, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang