Successfully reported
+94

Rand Self-catering Accommodation

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 9 Rand Street, Carolina, 1185, Mpumalanga
  • Vanaf R750 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Rand Selfsorgverblyf bied skoon en gemaklike selfsorgverblyf in Carolina, Mpumalanga. Carolina is geleë op die Johannesburg na Eswatini-roete, en dit is ook 'n gerieflike oornagplek vir gaste wat na en van die Krugerwildtuin reis.

Verblyf word aangebied in een van ses selfsorgkamers in 'n stil omgewing met goed gevestigde groot bome wat verskeie slaapplekke bied, 'n en suite-badkamer met 'n stort, 'n sitarea, 'n eetkamertafel en 'n kombuisie wat toegerus is met basiese geriewe en 'n tee- en koffieskinkbord. Die kamers sluit 'n 32" platskerm-TV met premium DStv in. Beddegoed en handdoeke word voorsien en gedurende die koue wintermaande is die beddens toegerus met elektriese komberse. Gratis WiFi is beskikbaar en veilige parkering op die perseel is agter 'n afstandbeheerde hek.

Rand Selfsorgverblyf is geleë in Carolina, 'n gras- en vleilandstreek van Mpumalanga wat 'n verskeidenheid voëllewe, staproetes en watersport bied.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Mooi uitsig

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 146 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Anita O
Saam met lewensmaat
5.0
Ons het weereens ons kuier baie geniet. Rand self-catering accommodation bied altyd gehalte verblyf teen bekostigbare tariewe.
Sep 2025
Paul V
5.0
Uitstekende waarde vir geld. Netjies, skoon, en gerieflike plekkie met alles wat jy benodig.
Jul 2025
Leatita N
Besigheidsreis
5.0
Very cosy, beautiful. I loved this guest room. It is large and very compatible with a full kitchenette with all you need. The bathroom ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2025
Johan G
5.0
Alles was skoon en netjies en alles wat ek moontlik sou nodig hê, was beskikbaar. Ja, ek het sien my opsomming onder.
Jul 2025
Matthea E
Saam met lewensmaat
5.0
Heel goed. Baie lekker voel, verwen daar. Iwas alles wat ons nodig gehad het.
Jun 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Helgaardt Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 147

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 9 Rand Street, Carolina, 1185, Mpumalanga
  • Gaste dink Rand Self-catering Accommodation het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 750
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 750
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 9 Rand Street, Carolina, 1185, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4f61d2caad110baddccee20e66160cb826e46d09e7c01f6fa4e8c4af9a66d7396313998f488081fd83e287229aab2b9fa6d1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 146 5 1 5 9 Rand Street Carolina 1185 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -26.060316628636 30.10928951059
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang