Randhart Guesthouse
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 7 Etienne Le Roux Street, Randhart, 1457, Gauteng
- Vanaf R650 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Randhart Guesthouse is in Gauteng geleë en bied gehalteverblyf, ideaal vir sakereisigers of gaste wat op soek is na gerieflike verblyf, sodat jy kan ontspan, herlaai en weer met die natuur kontak maak.
Die gastehuis bied 6 pragtig gemeubileerde kamers wat toegerus is met 'n TV met Netflix, tesame met gratis WiFi. Elke kamer het ook 'n privaat en suite-badkamer.
Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike kombuis wat toegerus is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook 'n eetkamer wat ideaal is vir maaltye.
Gedurende die somerdae wag 'n verfrissende gemeenskaplike swembad op gaste wat 'n verkwikkende blaaskans van die hitte bied.
Gaste word voorsien van veilige parkeerplek.
Ligging
- 7 Etienne Le Roux Street, Randhart, 1457, Gauteng
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 7 Etienne Le Roux Street, Randhart, 1457, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang