Successfully reported
+39

Randrivier Guesthouse

Gastehuis
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Silverstrand road, Robertson, 6705, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Randrivier is 'n idilliese grasdak gastehuis-instansie 1 kilometer van Robertson af, 'n dorp wat bekend is vir sy rustigheid, maar ook met al sy restaurante, winkels, kroeë en al die dienste wat jy mag benodig. Robertson is ook bekend vir sy uitstekende wyne wat in die streek geproduseer word.

Met genoeg spasie in die rondawels en dubbelkamers om 12 mense te slaap, kan dit groter groepe akkommodeer met dieselfde gemak as paartjies wat vir die naweek wil wegbreek. Randrivier sal jou beslis in styl en gemak akkommodeer. Saam met pragtige natuurskoon, vriendelike gashere en asemrowende verblyf, kan gaste ook komplimentêre WiFi-toegang geniet. Ons is naby vyf skilderagtige klein dorpies elk met sy eie prag met gholfbane, restaurante, kroeë en winkels. Die area het 'n uitstekende toeriste-infrastruktuur, inligtingskantore, kaarte met aktiwiteite gelys, bote, rivier, staproetes, wildplase, doolhof en nog baie meer.

Jou gashere Fanus en Jeanette Bruwer het baie ondervinding in die toerismebedryf en hou daarvan om toeriste van regoor die wêreld op hul plaas te verwelkom en te onthaal en hulle raad te gee oor hoe om die meeste uit hul verblyf in Robertson te kry.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
WiFi

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 78 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Elsabe M
Saam met lewensmaat
5.0
Sal weer kom. Baie lekker snoesig geslaap in koue reënweer.
Jul 2025
Aletta V
Saam met lewensmaat
5.0
Vriendelike diens, netjies, veilig en sal beslis weer daar gaan oorbly. Fantasties! Vriendelike diens, sommer net lekker!
Jun 2025
Dalene V
Saam met lewensmaat
5.0
Die ideale oornagplek vir 'n troue. Spyt ons kon nie langer vertoef nie. Ons het slegs een nag oorgebly, maar dit was 'n onvergeetlike ervaring. Die r...
Sien meer
Mei 2025
Pippa R
5.0
Super overnight stop. Easy check-in, room and bathroom immaculate. Very pleasant stay.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2025
Chantelle M
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker geslaap by Randrivier. Dis ons tweede kuier. Die eerste keer het ons direk geboek en al die kamers bespreek vir my dogter se troue in Junie 202...
Sien meer
Mrt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Fanus Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 254

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Silverstrand road, Robertson, 6705, Wes-Kaap
  • Gaste dink Randrivier Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Silverstrand road, Robertson, 6705, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAA0VibrPbrQMa2Yg9MFyjrOBhQp4nmmjWlspyYoLGu3anniEL7G?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 78 5 1 5 Silverstrand road Robertson 6705 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.806226406236 19.865237849832

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang