Successfully reported

Rangers Reserve

Jasmine Hideaway
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 2)
  • Slaapplek vir 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Dié kothuis het slaapplek vir 2 gaste en bestaan uit 'n oopplan-leefarea. Dié kothuis is ingerig met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Langs die bed is 'n sitarea en 'n Dover-houtstoof. Die kombuisie langsaan is toegerus met 'n yskas, 'n stoof en 'n oond.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Volledige kombuis
Kaggel
Braai
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Oond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Kaggel
Prys sluit in

Selfsorg. 'n Sendan-voertuig is nie vir hierdie eenheid geskik nie.

Huisreëls

Beddegoed en linne word voorsien.
Aangesien dit 'n natuurreservaat is, is die paaie nie glad nie. Hulle is klonterig, rotsagtig en sanderig. Daar is aangedui watter tipe voertuig vir elke eiendom geskik is.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Honey Badger Cottage
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 4)
  • Plek vir 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie kothuis bied verblyf aan tot 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het ’n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die gedeelde badkamer het ’n stort, wasbak en toilet. Die oopplan-kombuisie het ’n yskas, stoof en oond. Daar is ’n groot houtbrandstoof wat oop is om die kothuis warm te maak. Buite is daar ’n lieflike, beskutte tuinspasie met ’n onderdakpergola en ’n braai-area.

Oorsig van kamer/eenheid
2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Volledige kombuis
Kaggel
Braai
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Oond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Kaggel
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Beddegoed en linne word voorsien.
Aangesien dit 'n natuurreservaat is, is die paaie nie glad nie. Hulle is klonterig, rotsagtig en sanderig. Daar is aangedui watter tipe voertuig vir elke eiendom geskik is.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Weavers Landing House
Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag (plek vir 8)
  • Plek vir 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie kothuis bied verblyf aan tot 8 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer het ’n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die derde slaapkamer het 4 slaapsaalbeddens. Elke badkamer het ’n stort, wasbak en toilet. Die kombuis is met ’n yskas, gasstoof, oond en mikrogolfoond toegerus. Die aangrensende sitarea het ’n houtkaggel en lei na ’n onderdakstoep. Daar is ’n braai-area in die boma. Handdoeke en bedlinne kan teen ’n ekstra koste gereël word.

Oorsig van kamer/eenheid
3 Slaapkamers 3 Badkamers

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

4

4 x Slaapsaalbed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Volledige kombuis
Kaggel
Braai
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Kaggel
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Beddegoed en linne word voorsien.
Aangesien dit 'n natuurreservaat is, is die paaie nie glad nie. Hulle is klonterig, rotsagtig en sanderig. Daar is aangedui watter tipe voertuig vir elke eiendom geskik is.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farm 350, Touwsrivier, 6880, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8b587d5784f820595b508e5025c9d0ce4fcce4d9f76d0925a1fbd0dd39450b0233b7fc44f886b8532a02672770d1ba9dc4f6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4) 36 5 1 5 Farm 350 Touwsrivier 6880 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.297175703114 19.957619340228
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang