Successfully reported
+24

Rapid Dawn River Lodge

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 12 Minnaar Street, Wonderfontein, Sasolburg, 1971, Vrystaat
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Rapid Dawn River Lodge lê oorkant die oewer van die Vaalrivier in Vanderbijlpark, net buite Sasolburg en net 50 km vanaf Parys. Met die rivier op jou drumpel, is dié lodge die perfekte plek om die asemrowende uitsigte te geniet.

Verblyf word in 4 eenhede met en suite-badkamer aangebied. Elke kamer het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort. Die kombuis is met 'n mikrogolfoond, yskas, gasstoof en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Ander kamer geriewe sluit 'n TV met WiFi vir stroomdienste en lugversorging in.

Braaigeriewe is op die rivieroewer en stoep beskikbaar en daar is ook lanseerplek vir bote. Veilige parkeerplek vir voertuie en bote is beskikbaar.

Daar is ongelukkig nie 'n kroeg en restaurant op die perseel nie, maar daar is wel naby.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Toeganklik vir kosaflewerings-apps
Mooi uitsig

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.4
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Denise Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 12 Minnaar Street, Wonderfontein, Sasolburg, 1971, Vrystaat
  • Gaste dink Rapid Dawn River Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 12 Minnaar Street, Wonderfontein, Sasolburg, 1971, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAad5be7d4fede8308077209b306de6cceacf8f7118c2efe0684d095c7fd950100962ea419c2436675b9eec0a4045848ba2694?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2) 14 5 1 5 12 Minnaar Street Wonderfontein 1971 Vrystaat 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -26.752564965658 27.813825218504

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang