Raptor's View
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kruisfontein Road, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
- Vanaf R4 200 per nag, vir 6 mense
Beskrywing
Raptor’s View is 'n omheinde, troeteldiervriendelike selfsorg-vakansiehuis op 'n heuwel en bied pragtige 360°-uitsigte oor die Dullstroom-platteland. Die kothuis is gerieflik geleë net buite Dullstroom, 500 m verby die Dullstroom Roofvoëlrehabilitasiesentrum op Kruisfonteinweg, wat dit 'n ideale toevlugsoord maak vir 'n gesinsnaweekwegbreek.
Hierdie huis bied slaapplek vir 6 gaste en bestaan uit 3 slaapkamers en 1.5 badkamers. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het. Die derde slaapkamer het 1 enkelbed, en daar is nog 'n enkelbed in 'n aparte area. Hulle maak gebruik van 'n badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Daar is ook 'n aparte toilet.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe, en beskik oor 'n sentraal geleë eetarea. Die sitkamer is gemeubileer met gemaklike sitplek en spog met 'n lieflike kaggel waar jy met 'n boek kan knus raak.
Die skuifdeure maak oop na 'n lieflike buite-area met genoeg spasie vir die kinders om vrylik rond te hardloop.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Raptor's Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 9 maande
Ligging
- Kruisfontein Road, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
- Gaste dink Raptor's View het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kruisfontein Road, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang