Raptors Wildlife Escape 2 and 48
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 48 Raptors View Wildlife Escape, Tawny Eagle Street, Hoedspruit, 1380, Limpopo
- Vanaf R1 550 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Raptors Wildlife Escape 2 en 48 bied gerieflike selfsorgverblyf in die hartjie van Hoedspruit, tussen die Krugerwildtuin en die Blyderiviercanyon. Raptors Apartments bied die ideale wegbreek om te ontspan en die buitelewe te geniet.
Woonstel nommer 2 is perfek vir 'n gesin van vier of twee enkelmense, met 'n ruim tuin perfek vir kinders om in te speel.
Die eenheid het twee slaapkamers, een kamer met 'n koninggrootte-bed en nog 'n kamer met twee enkelbeddens. Die eenheid het een badkamer, met 'n stort, toilet en 'n bad, lieflike oopplan kombuis, eetarea en sitkamer. Hierdie eenheid het 'n uitstekende Wi-Fi-verbinding.
Woonstel 48 kan tot 6 gaste akkommodeer en beskik oor 3 dubbelslaapkamers, 1 badkamer, 'n oopplan-leefarea en -kombuisarea, en 'n braai-area. Die badkamer het 'n bad en 'n stort, en die leefarea is toegerus met 'n TV met sekere DStv-kanale. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, 'n mikrogolf, en 'n oond en stoof, en die woonstel is ook toegerus met lugversorging en WiFi.
Die klein en unieke bewaringsgeoriënteerde dorpie bied baie interessante toere en doendinge, soos begeleide toere of Protrack-teenstropingseenheid-opleidingskamp. Besoek die Moholoholo-diererehabilitasiesentrum, die Hoedspruit-sentrum vir bedreigde spesies, of geniet aktiwiteite soos witwatervlotvaart, perdry en lugballonvaarte. Gaste wat by Raptors Wildlife Escape 28 en 48 bly, kan ook toegang tot die Krugerwildtuin deur die Orpen-hek kry, of die Blyderivier-canyon besoek.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Raptors Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 114
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- 48 Raptors View Wildlife Escape, Tawny Eagle Street, Hoedspruit, 1380, Limpopo
- Gaste dink Raptors Wildlife Escape 2 and 48 het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 48 Raptors View Wildlife Escape, Tawny Eagle Street, Hoedspruit, 1380, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang