Successfully reported

Raston Guest House

Gastehuis

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 144 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.3
Veiligheid
4.3
Chris H
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Fantasies. Baie lekker en rustig oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Leon
Raston Guest House
Hi Chris Baie dankie vir jou terugvoer. Ons het dit geniet om julle te huisves en ons gesprek oor die muur Ons sien daarna uit om julle weer te kan huisves in die toekoms. Die Raston span

Trudie R
1 nag
5.0
Aug 2025

Gasvry, vriendelik en lekker rustig met see geluide in die agtergrond. Ek het oorgeslaap in 'n reis na Namakwa se blomme. Baie gasvry ontvang, alles in die vertrek is uitgewys (bv. ligte, hulpboeke met inligting van restaurante, ens.).

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Leon
Raston Guest House
Hi Trudie, Baie dankie vir jou terugvoer. Ons het dit geniet om jou te huisves en sien daarna uit om jou in die toekoms weer te kan huisves. Die Raston span.

Minnie K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Baie lekker, veilig, vriendelike gasvrou. Baie lekker gebly, vriendelike gasvrou, heerlike ontbyt. Sal graag weer daar tuisgaan. Sal Raston enige tyd aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Leon
Raston Guest House
Hi Minnie Baie dankie vir jou terugvoer. Ons het dit geniet om julle te kon huisves en so ook die gesprek met ontbyt Ons sien daarna uit om julle in die toekoms weer te kan huisves. Die Raston Span

Alana V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Baie lekker. Ons het baie aangenaam gebly, dit is baie mooi, skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Leon
Raston Guest House
Hi Alana Baie dankie vir jou terugvoer. Ons het dit geniet om julle te kon huisves. Ons streef daarna om die Gastehuis skoon en netjies te behou en elke Gas welkom te laat voel. Ons sien daarna uit om julle in die toekoms te kan huisves. Vriendelike groete Die Raston Span

Kristin M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Peaceful, quiet, accommodating, clean. Lovely weekend stay. We were in town for a wedding. Staff were very welcoming and accommodating. The place was clean and spacious. We had everything we needed for our short stay. Also in a very good location, nearby everything. Would definitely stay there again next time we're in town.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Leon
Raston Guest House
Hi Kristin Thank you for your feedback. We enjoyed hosting you for the wedding and strive to make all our guests feel welcome and at home. We look forward to hosting you in future. Kind regards The Raston Team

Jacques Labuschagne L
1 nag
4.8
Sep 2025

Lekker. Ja, baie lekker. Die kussing was net 'n bietjie te hard volgens my smaak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Paul N
1 nag
4.8
Jun 2025

Lekker geslaap en goeie ontbyt geniet. Heerlik gebly, puik vriendelike diens, al wat kortkom is 'n by die voertuig parkering.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Leon
Raston Guest House
Hi Paul Baie dankie vir jou terugvoer. Ons het dit geniet om jou te kon huisves en streef dat almal wat ontbyt geniet met 'n versadige maag die dag aanpak. Ons sien daarna uit om jou weer te kan huisves in die toekoms. Vriendelike groete Die Raston span

Alta S
Kort verblyf
4.8
Mrt 2025

Gasvryheid en omgee van gasvrou. Baie lekker gebly - voorstelle: 1. Skuif TV in kamer 1 tot skuins bo die (arch) vir sig en klank. 2. Vervang bad met stort.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Leon
Raston Guest House
Hi Alta Baie dankie vir jou terugvoer. Ons het die geniet om jou en jou familie te kon huisves. Dit is in ons beplanning om die kamer oor te doen en te kyk waar ons kan verbeter. Die badkamer is ons volgende projek wat ons aanpak. Ons sien uit om julle weer in die toekoms te kan huisves. Vriendelike groete Die Raston Span

Wilem M
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2025

Voel soos huis. Het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Leon
Raston Guest House
Hi Willem Baie dankie vir jou terugvoer. Ons streef om ons gaste tuis te laat voel. Ons sien uit om julle in die toekoms weer te kan huisves. Vriendelike groete Die Raston Span

Pulani M
1 nag
4.6
Aug 2025

Wonderful. Friendly reception and clear guidance. Central location, clean and peaceful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0
Leon
Raston Guest House
Hi Pulani Thank you for your feedback. We enjoyed hosting you and your family and the chats about our pets. We look forward to hosting you in the future. The Raston Team

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Leon Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 144

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
R 875
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 875
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 875
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 24 Riedeman Street, Lamberts Bay, 8130, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA091e750aa09e7bb3e1b76bde6467c17500a8a149b6db8a62477c65fbdf78cd0d349064cf270b4c5866577193b0f3e2bbc136?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R875 per nag (plek vir 2) 144 5 1 5 24 Riedeman Street Lamberts Bay 8130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -32.092395902236 18.31028989203
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang