Successfully reported
+53

Raston Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 24 Riedeman Street, Lamberts Bay, 8130, Wes-Kaap
  • Vanaf R875 per nag (plek vir 2)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Raston Guest House word bestuur deur die eienaars wat toegewyd is om te verseker dat gaste welkom voel en gemaklik bly. Die gastehuis is in Lambertsbaai, die juweel van die Weskus, geleë.

Die Gastehuis het 5 elegante en suite-slaapkamers met kraakvars wit linne en is nuut vir die instansie, is een volledig toegeruste selfsorgwoonstel.

Die binnekant van die gastehuis gee 'n rustige en knus atmosfeer met sy houtvloere, Victoriaanse stylversierings en ruim areas.

Vanuit die eetkamer het jy 'n uitsig oor die swembad. Die eiendom het ook braaigeriewe. Kom geniet die rustige atmosfeer. Ideaal vir skemerkelkies of rustige ontspanning.

Al ons kamers is toegerus met satelliet-TV, tee- en koffiemaakgeriewe en handdoeke.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 144 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.3
Veiligheid
4.3
Gaste se hoogtepunte
Chris H
Saam met vriende
5.0
Fantasies. Baie lekker en rustig oornag.
Aug 2025
Trudie R
5.0
Gasvry, vriendelik en lekker rustig met see geluide in die agtergrond. Ek het oorgeslaap in 'n reis na Namakwa se blomme. Baie gasvry ontvang, alles i...
Sien meer
Aug 2025
Minnie K
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker, veilig, vriendelike gasvrou. Baie lekker gebly, vriendelike gasvrou, heerlike ontbyt. Sal graag weer daar tuisgaan. Sal Raston enige tyd ...
Sien meer
Aug 2025
Alana V
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker. Ons het baie aangenaam gebly, dit is baie mooi, skoon en netjies.
Jul 2025
Kristin M
Saam met lewensmaat
5.0
Peaceful, quiet, accommodating, clean. Lovely weekend stay. We were in town for a wedding. Staff were very welcoming and accommodating....
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Leon Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 144

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • 24 Riedeman Street, Lamberts Bay, 8130, Wes-Kaap
  • Gaste dink Raston Guest House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 875
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 875
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 875
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 24 Riedeman Street, Lamberts Bay, 8130, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA091e750aa09e7bb3e1b76bde6467c17500a8a149b6db8a62477c65fbdf78cd0d349064cf270b4c5866577193b0f3e2bbc136?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R875 per nag (plek vir 2) 144 5 1 5 24 Riedeman Street Lamberts Bay 8130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -32.092395902236 18.31028989203
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang