Successfully reported

Ratelbosch Farm

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.7
Abigail B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2025

One of the best stays we have had! See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannetjie M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Fantasties. Pragtige groot huis met binne braai/kaggel wat baie lekker was in die koue. Kon oral op die eienaar se plaas rond uit. Pragtige uitsig oor Matroosberge wat bietjie sneeu gehad het. Baie hulpvaardige en vriendelike eienaars.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Werner V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Refreshing. A peaceful and beautiful spot to unwind. Just remember to pack warmly if you’re visiting in winter — it gets seriously chilly!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Natasha & Anthony D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Beautiful clean near location. Beautiful clean place close to Aquila Game Reserve, if you want to go for a day trip. Hosts are friendly and welcoming. The best part is to sit and braai outside on the veranda under the starry skies.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kayla F
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2025

Stil en weg van die besige allerdaagse lewe! Die bly was baie lekker! Sal dit vir seker aanbeveel as jy wil wegkom van jou besige skedule en allerdaagse dinge! Sal vir seker weer gaan in die winter.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charles A
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Apr 2025

Fantastiese wegbreek met ons kinders. Ruim huis met meeste van wat jy nodig het in 'n kombuis. Binne en buite braai vir die sonnige dae, en die koue aande. Lieflike omgewing.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Sean H
Kort verblyf Saam met vriende
4.0
Jan 2025

Peace and quiet! We enjoyed our stay at Ratelbosch Farm. The peace and quiet of the farm life is so inviting. The accommodation was clean and contained almost everything you need to make your stay comfortable. Our highlight was the complete silence at night and the clear view of the stars which you forget about in the city!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Desiree F
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2023

Absolute bliss. Words cannot explain how magical this farm is. Peace and quiet. We took our 3 dogs and visited the dam every day. Large living spaces and a huge indoor fireplace next to the massive kitchen are a dream for a foodie. This farmhouse can be enjoyed at any time of the year. I cannot wait for our next visit.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carly M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2022

Fantastic! This place is absolutely amazing! The location and property are incredibly beautiful, and the large garden is fully enclosed with a secure fence to keep your pets from wandering off. The farm offers amazing views, walks and stunning sunsets. The house, kitchen, bedrooms and braai areas are all well furnished with everything you could need for an incredibly comfortable stay. Our hostess, Lilani, was clear and prompt in all her communications with us, and very accommodating! We will definitely book this accommodation again!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Surika K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2022

We had a lovely stay at Ratelbosch. Our kids had a great time, especially feeding the little hanslam. Just take your clothes, food and drinks. House is fully equipped with everything to have a memorable weekend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Lilani Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R 2 200
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 2 200
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Off the R318, Ratelbosch Farm, Touws River, 6880, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe4706493fd06401e264c6e5a16ca2253abdf124a4103571b2095853133b75462d2f56e028ac1584bf52d9e3b16728ec53ca8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag (plek vir 6) 19 5 1 5 Off the R318 Ratelbosch Farm 6880 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.469434614327 19.885085886192
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang