Successfully reported
+93

Ratelpan Lifestyle Farm & Eco Lodge

Selfsorg
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R360, Farm Kalkpoort Landgoed Portion 3, Upington, 8800, Noord-Kaap
  • Vanaf R1 860 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Ratelpan Lifestyle Farm & Eco Lodge bied die uiteindelike Kalahari-ervaring op 'n werkende skaapplaas, buite Upington. Hierdie eiendom is die ideale keuse vir diegene wat op soek is na 'n volhoubare, afgeleë en rustige om weg te kom van die stad se geraas.

Gaste het 'n keuse tussen 3 selfsorg-eenhede wat elkeen gemaklike beddens, privaat badkamers, kwaliteit linne en handdoeke, waaiers, toegeruste kombuise, ruim patio's en braai-areas beskik. Elkeen van die eenhede word deur sonkrag en gas aangedryf om volhoubare lewe te bevorder.

Dié eko-lodge bied gaste uitgestrekte omgewing, staproetes, 4x4-roetes, wildritte en veilige parkeerplek op die perseel. Die eiendom is sowat 93,9 km van Upington af waar gaste geriewe soos winkels en restaurante kan geniet en is 'n perfekte oornagplek vir gaste op pad na Kgalagadi Transfontier Park wat sowat 189 km ver is.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.5
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Marina E
Saam met lewensmaat
5.0
Perfekte stop om vroeg by Kgalagadi in te boek. Ons het heerlik gekuier, dankie.
Aug 2025
Pieter P
Saam met lewensmaat
5.0
Stil en rustig in die rooi sand. Ons het heerlik gebly. Dit is stil, rustig, netjies. Ons kon 'n ent in die veld in die 2 spoor rooisand paadjie gaan ...
Sien meer
Aug 2025
Dulcie N
Saam met vriende
5.0
Lafenis vir die siel. Hier sal ek graag weer bly. Dankie aan ons gasvrou, wat ons verblyf so besonders gemaak het. Geen moeite is ontsien om aan gaste...
Sien meer
Jun 2025
Nadia D
Saam met lewensmaat
5.0
Ek sal hierdie verblyf hoogs aanbeveel - sonsopkoms op die pan is 'n moet. Ratelpan is 'n absolute hidden gem in die Kalahari. Die verblyf is uiters l...
Sien meer
Apr 2025
B C
Gesin met klein kinders
4.8
Ratelpan is spesiaal! Ons het een aand by Ratelpan oornag oppad na Kgalaghadi Park, maar wens ons kon langer bly! Chalets is goed ingerig met alles wa...
Sien meer
Jul 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

PETRA Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • R360, Farm Kalkpoort Landgoed Portion 3, Upington, 8800, Noord-Kaap
  • Gaste dink Ratelpan Lifestyle Farm & Eco Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 860
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 860
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 860
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R360, Farm Kalkpoort Landgoed Portion 3, Upington, 8800, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfff4163db727ee4eae26f2bbbe6f8658fe7ea95f5003db5c58b785c1ff44ab8d55572640bf3478c78a27f760f2009eef360d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 860 per nag (plek vir 4) 6 5 1 5 R360 Farm Kalkpoort Landgoed Portion 3 8800 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.732293869714 20.9563928149
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang