Rattray's Roost
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
-
Kapasiteit: 5 persone
4 volwassenes, 1 kind - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 12 Lund Street, Himeville, 3256, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 800 per nag (plek vir 5)
Beskrywing
Rattray's Roost is 'n selfsorgvakansiehuis wat aan die rand van die bekoorlike dorpie Himeville geleë is. Die eiendom bied skilderagtige uitsigte oor die Giants Cup en Berg-platorand van voor af.
Dié gemeubileerde huis bestaan uit 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is toegerus met 'n koningingrootte-bed en 1 enkelslaapbank, en die tweede kamer is ingerig met 2 enkelbeddens. Elke bed is ook toegerus met 'n elektriese kombers en vere-duvets. Die badkamers het 'n stort of bad.
Die kombuis het die basiese toebehore om maaltye te kook. Die aangrensende sitkamer het oopuitsig-TV, WiFi en 'n kaggel om in die wintermaande te gebruik. Rattray's Roost is ook naby 2 visdamme, staproetes, 'n hotel, museums en restaurante.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
1 x Enkelslaapbank
Bad, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort-oor-bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Tim Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 24
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 12 Lund Street, Himeville, 3256, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Rattray's Roost het ’n uitstekende ligging
Toeganklikheid
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
-
Kapasiteit: 5 persone
4 volwassenes, 1 kind - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 12 Lund Street, Himeville, 3256, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang