Successfully reported

Ravenscliff Manor

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 39 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gerrit V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

A lovely place to stay. Feels like home. Beautiful old charm B&B. Very clean and tidy. Hosts are friendly and welcoming. A very enjoyable stay. Will definitely go back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Leon
Ravenscliff Manor
Excellent guests to accommodate. Friendly and respectful. Neat and tidy. It was a privilege having these great guests at Ravenscliff. Would love to have them here again.

Werner V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Apr 2025

Uitstekende verblyf met uiterste gasvryheid en diens. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Leon
Ravenscliff Manor
Werner, baie dankie vir jou pragtige terugvoering. Dit is altyd 'n voorreg om uitstekende gaste te ontmoet en ontvang. Ons sien daarna uit na 'n volgende verblyf.

Irene L
1 nag
5.0
Mrt 2025

Heerlike oornag in 'n historiese huis met baie atmosfeer en vriendelike diens. Die diens was uit die boonste rakke. Ek was laat agv 'n oponthoud op die pad, maar daar was geen probleem om my laat in te klok nie. Ek is ook 'n beter kamer aangebied en die ontbyt was heerlik. Ek sal Ravenscliff Manor ten sterkste aanbeveel vir enige iemand wat in 'n huis weg van die huis wil oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Leon
Ravenscliff Manor
Irene, baie dankie vir jou pragtige terugvoering. Dit was 'n voorreg om jou by Ravenscliff te ontvang. Netjies en vriendelike gas wat so aangename persoonlikheid het. Ons sien daarna uit om jou weer hier te ontvang.

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Collin S
Kort verblyf
4.8
Jul 2025

Beautiful, lovely, wonderful. Had a wonderful time, Petra was so lovely, the breakfast and the warm feeling they gave me. The guests there as well, everything was perfect. Thanks very much, Petra, for hosting me.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Leon
Ravenscliff Manor
Collin, thank you for your heartwarming review. You're an excellent guest and it was a privilege accommodating you at Ravenscliff.

Cobus V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2025

Pleasant and a good experience. Nice and safe, very tasty breakfast. No shower gel or soap in the shower is the only fault I could find.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Leon
Ravenscliff Manor
Cobus, thank you for your beautiful review. You're an excellent guest and it was a privilege having you here. We replace all soaps. Sorry for any inconvenience. Looking forward to having you here again.

Anton D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2025

Netjies skoon en eienaars baie vriendelik en hulpvaardig. Baie lekker gekuier. Ontbyt 'n wenner.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Gerhard V
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Apr 2025

Sal weer daar tuisgaan. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Jaco J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Puik, puik en nogmaals puik. Die vriendelike eienaar was daar toe ons arriveer. Baie behulpsaam en het vir ons al die ou kamers gaan wys. Sal beslis weer daar bly. Waarde vir jou geld en die plek is superskoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Leon
Ravenscliff Manor
Jaco, baie dankie vir jou pragtige terugvoering. Dit was 'n voorreg om julle hier te ontvang. Vriendelike, netjiese gaste. Sien daarna uit om julle weer hier te ontvang.

Mareli S
1 nag
5.0
Des 2024

Friendly hosts, beautiful spot, great overnight stay. A flawless overnight stay, beautiful guesthouse, excellent service, excellent breakfast, easy to reach and close to everything. Highly recommended.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Leon
Ravenscliff Manor
Mareli, thank you for your beautiful review. You're excellent guests, and it was a privilege meeting and having you at Ravenscliff. Merry Christmas and a Happy New Year.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Leon Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 70

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 1 300
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 300
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 9 Kerk Street, Corner of Jubilee Street, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0e76874fbce6ab541983ebb6e140fe257be3513aed54602a9b83a7e830951fc420af27b641608d01d733923324abe30de71f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2) 39 5 1 5 9 Kerk Street Corner of Jubilee Street 6620 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.589787354377 22.211799626667
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang