Ravensteyn Lux Villa
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ravensteyn Road 11, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
- Vanaf R8 338 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Ravensteyn Lux Villa is in die hartjie van Kampsbaai, Kaapstad, geleë.
Die Villa bestaan uit 3 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed, kasruimte, 'n balkon en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, toilet en wasbak. Die tweede kamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad, toilet en wasbak. Die derde slaapkamer het 2 driekwartbeddens en 'n gedeelde badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n volledig toegeruste kombuis met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, ketel, broodrooster, eetgerei, breekware, eetgerei, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n ontbyttoonbank. Die kombuis vloei in die leefarea, wat ingerig is met gemaklike sitplek en 'n TV, met 'n eetkamertafel wat 6 gaste kan akkommodeer. Die leefarea lei na die patio, ingerig met buitemeubels, en 'n swembad met 'n see-uitsig en die Twaalf Apostels-bergreeks as agtergrond.
Besienswaardighede/aktiwiteite in die omgewing om te verken sluit in 'n besoek aan die strand, valskermsweef, wynproe, haaihokduik, of die ervaar van die plaaslike kookkuns.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort-oor-bad, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
5/5
Turnkey Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 83
Resensies 6
Op LekkeSlaap 5 maande
Ligging
- Ravensteyn Road 11, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ravensteyn Road 11, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang