Rayvin no 7
- 
            
            
                Kapasiteit: 6 persone
                                                        
                                            
 4 volwassenes, 2 kinders
- Alle ouderdomme is welkom
- 
            
            
                Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: Corner Henry Road and Milton Avenue, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
- Vanaf R880 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
            Rayvin no 7 is in Ramsgate aan die Suidkus van  KwaZulu-Natal. Dit is ideaal vir gaste wat naby die see wil bly.
Hierdie woonstel bied slaapplek aan 4 volwassenes en 2 kinders. Dit beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en daar is ook 2 matrasse vir kinders. Die tweede badkamer het 'n stort en toilet.
Die leefarea het 'n etenstafel en stoele en die sitarea het sitplek en 'n TV. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond en mikrogolf toegerus.
Die balkon bied 'n pragtige see-uitsig en sitplek. Die verblyf is naby restaurante, kroeë, visvangplekke en 'n getypoel. Veilige parkeerplek en braaigeriewe is beskikbaar.
        
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Bad, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
2 x Kindermatras vir 1
Badkamer
Stort, Toilet
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Lizelle Geverifieer
Eiendomme 6
Resensies 5
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Corner Henry Road and Milton Avenue, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Rayvin no 7 het ’n goeie ligging
- 
                                
                                    
                                
                                
                                                                            Kapasiteit: 6 persone
                                    
                                                                                                                                                                                                        
 4 volwassenes, 2 kinders
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: Corner Henry Road and Milton Avenue, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang