Re-Treat Langezandt
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Soos Gesien op Instagram
-
Kapasiteit: 7 persone
6 volwassenes, 1 baba - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 171 Murex street, Struisbaai, 7280, Wes-Kaap
- Vanaf R2 500 per nag (plek vir 7)
Beskrywing
Re-Treat Langezandt is jou ontsnapping na Struisbaai. Hierdie bekoorlike selfsorg-vakansiehuis is ideaal vir 'n gesinswegbreek. Die huis het 'n aangehegte kothuis met 'n aparte ingang van buite.
Die eiendom het 3 slaapkamers en bied slaapplek vir 6 volwassenes. Die eerste slaapkamer in die huis is ingerig met 'n koningingrootte-bed en 'n bababedjie en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n toilet, stort en wasbak. Die tweede slaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens. Daar is 'n aparte badkamer met 'n toilet, stort en wasbak. Die aangehegte kothuis het 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n toilet, stort en wasbak.
Die akkommodasie beskik oor 'n oopplan-kombuis, -sitkamer en -eetkamer toegerus met 'n mikrogolfoond, oond, stoof, tee- en koffiemaakgeriewe, yskas, ketel, lugbraaier en broodrooster. Die sitkamer het 'n TV en bied 'n knus ruimte vir lui oggende en aandgeselsies.
Vanuit die leefarea maak deure oop na 'n ruim patio met 'n ingeboude braai en gemaklike buitesitplek, met uitsig oor die rustige tuin en swembad, ideaal vir lang, lui someraande. Veilige parkering op die perseel is beskikbaar, en die ligging is perfek vir diegene wat Struisbaai se strand, winkels en restaurante wil verken.
Hierdie pragtige huis bied alles wat jy nodig het vir 'n ontspanne, onvergeetlike wegbreek aan die suidpunt van Afrika.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
1 x Kinderbedjie
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 171 Murex street, Struisbaai, 7280, Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
-
Kapasiteit: 7 persone
6 volwassenes, 1 baba - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 171 Murex street, Struisbaai, 7280, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang