Successfully reported

Rebellie Gaste Plaas - Loslit

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 25 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Mariette P
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2025

Rustig, stil in die natuur. Baie sentraal geleë naby Clarens en Golden Gate. Rebellie lê hoog geleë met mooi uitsig. Lekker spasie vir 6 tot 12 persone. Privaat. Netjies en skoon en die huis is goed toegerus met alle benodighede. Nie luuks nie, maar kry definitief waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wynand
Rebellie Gaste Plaas - Loslit
Goeie dag Mariette, baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons is baie bly julle het julle tyd hier by ons baie geniet. Groete, Gaste Plaas.

Patrick M
Kort verblyf
5.0
Des 2024

Excellent. It was the third time at Rebellie Gaste Plaas, our stay was excellent and the lodge was clean and equipped. The owner and staff took good care of us. I just wish they could rebuild Bushmans Chalet.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wynand
Rebellie Gaste Plaas - Loslit
Good afternoon Patrick - thank you very much for the positive feedback, much appreciated! Yes, we also truly miss Bushman Lodge as well and will make a plan to rebuild it as soon as possible! Best regards, Wynand Rebellie, Guest Farm

Tommie V
Kort verblyf
5.0
Sep 2024

Baie lekker! Ongelooflik lekker gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wynand
Rebellie Gaste Plaas - Loslit
Baie dankie vir die positiewe terugvoer, Tommie! Baie bly julle het dit baie geniet! Tot weer siens, Groete, Wynand Rebellie Gaste Plaas

Andre D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Jul 2025

Awesome view, rustig en stil. Hoog in die berge geleë, asemrowende uitsig. Het die braai area met mooi uitsig vreeslik geniet. Was ons gunsteling kuier area. Sal graag weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Wynand
Rebellie Gaste Plaas - Loslit
Goeie dag Andre - baie dankie vir die positiewe terugvoer. Dit word opreg waardeer. Baie bly julle het die kuier hier by ons vreeslik geniet. Tot weer siens. Groete, Wynand Rebellie, Gaste Plaas

Ninette H
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Groot groep vriende wat heerlik gekuier het. Altyd lekker op die plek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wynand
Rebellie Gaste Plaas - Loslit
Goeie dag Ninette - baie dankie vir die positiewe terugvoer sowel as die besoek aan ons plaas. Baie bly dat julle dit geniet het hier by ons. Tot weer siens. Groete Wynand Rebellie Gaste Plaas

Charlene H
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Best value for money. Heerlike verblyf met alles wat nodig is - waarde van die geld - ons sal graag aanbeveel dat daar dalk in die kamers dubbelbeddens ingesit word - prys kan ook verhoog word dan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wynand
Rebellie Gaste Plaas - Loslit
Goeie dag Charlene - baie dankie vir die positiewe terugvoer. Waardeer dit baie. Ek bly jy het die wegbreek hier by ons terdeë geniet. Groete Wynand, Rebellie Gaste Plaas.

Egon D
Kort verblyf
5.0
Jul 2023

Fantastic. Fabulous place to stay. Wynand was an excellent host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wynand
Rebellie Gaste Plaas - Loslit
Much appreciated Egon! I hope your 40th was memorable! Hope to see you again soon!

Christian P
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2023

Amazing nature feeling. Amazing weekend. We had a lot of fun and enjoyed the nature so much. Thank you so much.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wynand
Rebellie Gaste Plaas - Loslit
Much appreciated, Christian! Thank you very much for the visit and the feedback. Auf wiedersehen

Anne C
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Feb 2023

Prestine, beautiful spot close to Clarens. Brillant accommodation for a bigger group. Set up well with a gas plate or braai for load shedding. Thanks, Wynand for organising wood! The bathrooms had hooks and tables to hang clothes, etc while showering. The kitchen is also well-equipped for a larger group. Driving in also gave lovely views but need high clearance car. Clarens is close to visit. Magnificent to see Milky Way at night and enjoy the quiet countryside.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wynand
Rebellie Gaste Plaas - Loslit
Thank you very much for the positive feedback Anne. Really glad that you enjoyed your stay here with us. It truly is a magical place away from the hustle and bustle where one connects to nature. Best regards, Wynand.

Ninette H
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2022

Heerlik ontspan. Pragtige natuur. Heerlike kuierplek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wynand
Rebellie Gaste Plaas - Loslit
Baie dankie vir die positiewe terugvoer Ninette. Ek waardeer dit, julle is altyd welkom terug. Groete, Wynand.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Wynand Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 81

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 3 600
per nag, vir 12 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 600
per nag, vir 12 mense
Vanaf
R 3 600
per nag, vir 12 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farm Rebellie, Off the R712, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8f52869634f1499f0481af51d08fd8013e08df2a4c867acbc98a39d24bafdb76f9638580ea78958fc998f1eab0302b17a997?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 600 per nag, vir 12 mense 25 5 1 5 Farm Rebellie Off the R712 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -28.581491 28.485838
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang