Successfully reported
+15

Rebellie Gaste Plaas - Mooihoek

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farm Rebellie, Off R712, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Vanaf R2 500 per nag, vir 8 mense

Beskrywing

Rebellie Gaste Plaas - Mooihoek is net 14 km vanaf Clarens, Vrystaat geleë en bied 'n onvergeetlike wegbreek in die berge.

Mooihoek geniet 'n lieflike uitsig oor die berg en omgewing en bied gerieflike verblyf vir 8 mense wat uit 2 slaapkamers en 'n mezzanine bestaan. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en die tweede kamer met 2 enkelbeddens. Die mezzanine het slaapplek vir 4 en word gedeel deur ingeboude kaste; aan weerskante van die kaste is daar 2 enkelbeddens. Die eenheid het 2 badkamers met 'n bad en 'n stort. Beddegoed word voorsien, maar gaste moet asseblief hul eie handdoeke saambring.

Die ruim eenheid het 'n kombuis wat toegerus is vir selfsorg met 'n stoof en oond en 'n yskas. Gaste kan ontspan in die sitkamer wat 'n kaggel het of gebruik maak van die braaigeriewe op die patio. Mooihoek is troeteldiervriendelik, maar klein honde moet asseblief aan 'n leiband gehou word.

Die gasteplaas het geen heinings nie, en wild soos swartwildebeeste, elande, sebras en blesbokke loop vrylik rond, en gaste kan selfs die vreugde hê om hulle te besoek. Bring jou kamera, verf of verkyker en geniet die natuurskoon.

Gaste kan die berg klim, wat 'n uitsig oor Lesotho en Clarens bied, hul 4x4 op die 2 beskikbare roetes, wat graad 3 tot 5 is, toets of hul bergfietse saambring en die plaas verken. Doendinge in die omgewing soos perdry, teikenskiet, visvang en witwatervlotvaart kan ook geniet word.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

4

4 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Wynand Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 81

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Farm Rebellie, Off R712, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Gaste dink Rebellie Gaste Plaas - Mooihoek het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 500
per nag, vir 8 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R 2 500
per nag, vir 8 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farm Rebellie, Off R712, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4b6b6a83e97452f6e56893ed12bf0903de1851168fbb0537ff42b8601235d89cf99027a3fb8809941272599dbd33e42cbe42?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag, vir 8 mense 7 5 1 5 Farm Rebellie Off R712 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -28.58224 28.477757
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang