Successfully reported

Rebunie Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 183 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Rienie Hubert H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Tarantula Guest House was fantastic; I had a good stay. Loved it. I can't rate Rebunie because we slept in a different self-catering place called Tarantula Guest House, which has the same owner. Best place we stayed in.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan A
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Baie lekker gekuier. Ons het baie lekker gebly, sal weer daar kom kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tedine V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Baie lekker, baie netjies! Ons het ons baie lekker gebly by Rebunie! Baie skoon, netjies, warm kombers, heater en warm shower. Sal definitief weer daar bly as ons daar verbygaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Almarie V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Gerieflike en skoon akkommodasie. Was baie netjies en goed ingerig met 'n warm kombers en 'n lugversorger wat kan warm maak. Aangename ervaring.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marlet V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Goed ingerig en versorg. Toe vars blomme in die verblyf gekry! Ons het gebly in Tarantula 1. Pragtige uitsig. Voedsel vir die siel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronel G
1 nag Saam met vriende
5.0
Mei 2025

Baie netjiese verblyf met 'n oulike gasvrou. Baie lekker gebly - voldoen aan alle vereistes.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maxine T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Very pleasant. Would stay there again. Very pleasant. Clean accommodation.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Micelle C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Niks het ons ontbreek nie. Ons het drie nagte van Rebunie se gasvryheid gebruik gemaak. Die akkommodasie het aan al ons behoeftes voorsien en meer. Dit is sentraal geleë en ons was binne stapafstand van alles wat ons wou sien en doen. Die gasvrou het ons warm verwelkom en seker gemaak dat ons verblyf aangenaam was. Dit is 'n selfsorg eenheid wat die reisiger die keuse gee om self ietsie te eet te maak of om van die gasvryheid van ander eetplekke in die dorp gebruik te maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kobus L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Gerieflik en Hendrina was 'n wenner. Hendrina het ons welkom laat voel en die eenheid was ruim.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rolene F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Goeie stop na 'n lang pad of as jy 'n paar dae wil bly. Pragtig, gerieflik, alles wat jy nodig het. Gasvrou baie vriendelik en 'n WhatsApp weg.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Francois Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 610

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
R 890
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 890
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 890
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jaagvlakte Street, Calvinia, 8190, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA917fa3274112adbb8bdb74f67047a51a668f78d49c3a8e2a5a07eef10dc49f23ecb0c12f32ff7c2a6c4da2eadeffdd3f79f2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R890 per nag, vir 2 mense 183 5 1 5 Jaagvlakte Street Calvinia 8190 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -31.471775995978 19.779088144202

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang