Successfully reported

Recato Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 157 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Marianna S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Dit was 'n heerlike kuier gewees, gasvryheid, liefde en vrede. Het eerste klas gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Retha
Recato Gastehuis
Baie dankie Marianna. Sien uit om julle weer te ontvang.

Frans B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2025

Absoluut puik! Retha is 'n ongelooflike gasvrou! Sy het so mooi na ons gekyk, en die ekstra myl met my dogtertjie gestap. Ons het heerlik gebly! Puik verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Retha
Recato Gastehuis
Dit is so mooi boodskap, baie dankie. Waardeer jou 5 ster resensie.

Carel N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Veilige plek en seker die beste verblyf wat ons die afgelope 3 weke gehad het. Baie lekker gebly, netjies en skoon, uitstekende waarde vir geld. Goed toegerus en baie modern. Gasvrou het ons ook die aand met melktert en koffie bederf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Retha
Recato Gastehuis
Baie dankie vir julle goeie resensie.

Michelle L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2025

Uniek, modern, netjies, baie mooi. Bederf gemaklik skoon. Baie lekker, gemaklik, mooi, skoon en gasvrou is baie aangenaam, behulpsaam en vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maryna W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Onverbeterlik. Home away from home! Die heerlikheid was onuitspreeklik. Sal vir seker weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Retha H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

-. Baie lekker gebly - uitstekende akkommodasie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Retha
Recato Gastehuis
Wat 'n aangename ontmoeting. Hoop om jul weer te sien. Dankie vir jul goeie resensie.

Janette K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Die beste verblyf in Bloemfontein. Die eenheid is ruim, baie skoon en is fantasties toegerus. Begalwe vir die verskeidenheid van koffie en tee is daar ekstra bederfies aangedra. Die sorg van Retha is buitengewoon. Sy het vir ons die handdoekreeling en TV aangeskakel toe ons uit was.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elbe W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Die 'ultimate' gastehuis vir ons, bied alles en nog meer. Dit was nou ons derde kuier by Recato Gastehuis. Dit is ál plek vir ons.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Retha
Recato Gastehuis
Waardeer jul terugvoering, Elbie. Dit is baie lekker om "ou gaste" terug te verwelkom.

Christine B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Baie lekker. Ons het baie lekker gebly. Vriendelik ontvang en baie goeie diens ervaar. Dit het ons verwagtinge oortref. Retha het elke oggend seker gemaak of ons nog tevrede was en of ons lekker geslaap het. Ek en man sal vir seker weer by Recato Gastehuis slaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Retha
Recato Gastehuis
Baie dankie vir jul 5 ster resensie. Verwelkom jul graag terug.

Maudette V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Ons bly al vir jare in verskeie gastehuise oor. Hierdie een was die beste ooit! Absoluut fantasties, gasvrou het ons omtrent bederf! Ons is bederf met heerlike pecanoot tert en koffie vir laataand kuier!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Retha
Recato Gastehuis
Wat 'n plesier is dit nie! Jul is kos vir my siel. Baie dankie

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Retha Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 157

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 1 150
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 150
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 150
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 93 Elias Motsoaledi Street, Langenhoven Park, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA78f7232fb41c6995c314a05cce2aa6500365426cbe350323759d5fa27fa3ba3b5d622ec39d5d2c00ec593ffb448b8d2157f6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag (plek vir 2) 157 5 1 5 93 Elias Motsoaledi Street Langenhoven Park 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -29.098819 26.148657

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang