Successfully reported

Red Bishop

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 49 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Anchen N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Pragtige verblyf in die Weskus. Ons het regtig baie lekker gebly. Die plekkie was ten volle toegerus met alles wat 'n mens moontlik sal nodig kry. Die plekkie was baie skoon en netjies. Ek sal beslis hierdie plekkie aanbeveel vir enige persoon wat hou van kwaliteit verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lungisa X
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Wonderful stay. I had a wonderful stay in Red Bishop. The place was super clean, peaceful, a home away from home with all the essentials you'd need for a beautiful stay. I would recommend it 110% for a couple or anyone who wants their holiday to be special. What you see in the photos is what you get when you get there. Thank you, keep up the great work.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronnie S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Love this place. Very beautiful and quiet to relax, best place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thozama S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Lovely. I had enjoyed myself and I will definitely come back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melanie W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Home away from home. We were looking for a quiet, clean and relaxing break away and received much more than expected. We will definitely be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Petro L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Lekker ontspan en lekker gekuier. Baie lekker gewees, alles mooi netjies, skoon en baie ruim. Alles wat ons nodig gehad het, was daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lisa S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Very neat and clean. Fantastic stay. Fantastic and very clean!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alan D
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Well worth the experience. Thank you. We thoroughly enjoyed our stay. The staff were polite. Everything worked, which was great.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Celeste L
Kort verblyf
4.8
Sep 2025

As jy hou van voëls kyk, is eenheid 4 die regte keuse vir jou. Red Bishop bied alles wat nodig is. Heerlike beddens met skoon en lieflike beddegoed. Die eenheid is naby die winkels en mens kan jou verlustig in al die pragtige voëls in die vleiland. Ons sal beslis weer kom kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jannie C
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jul 2025

Die eenheid is uitstekend en so elke hier en daar kom die "Red Bishop" tema deur. Hierdie eenheid sal absoluut die een wees wat ons ander mee sal klas in die toekoms.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Konnie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 56

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R 675
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 675
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 675
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 19 Robben Street, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa199a29a920c5a4d5fc6da517ca9228e735ae775841cf3bcf925f9cd0c207603696075130133065179d4480a6f58d2ab295f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R675 per nag (plek vir 2) 49 5 1 5 19 Robben Street Langebaan 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.08467 18.03788
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang