Successfully reported
+23

Red Box Villa

Selfsorg
  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 45 Gris Nez Avenue, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
  • Vanaf R10 500 per nag, vir 12 mense

Beskrywing

The Red Box Villa is 'n gerieflike en moderne selfsorghuis vir 12 mense in Plettenbergbaai, met pragtige uitsigte oor die vleiland.

Die huis beskik oor 6 en suite-dubbelslaapkamers, 'n sitkamer op die boonste vloer en 'n groot oopplan-kombuis, -eetkamer en onthaalruimte. Twee van die slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met óf 'n stort óf 'n bad.

Die derde slaapkamer is ingerig met 'n stapelbed en die vierde slaapkamer het 'n koninggrootte-bed. Albei die kamers het 'n en suite-stort. Die vyfde en sesde slaapkamers is ingerig met 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word, en elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Alle linne en handdoeke sal voorsien word.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met 'n gasstoof en elektriese oond, 'n dubbeldeur-yskas, 'n mikrogolfoond, 'n koffiemasjien, 'n ysmasjien, 'n skottelgoedwasser, en 'n ontbyttoonbank met stoele, asook 'n aparte opwaskamer. . Etes kan by die ontbytkroeg of by die 12-sitplek-eettafel in die eetarea geniet word.

'n Pizza-oond en binnebraai-area is beskikbaar vir gaste om in die onthaalruimte te gebruik, en die knus sitkamer op die boonste vloer het 'n kaggel en 'n platskerm-TV.

Die villa het buitestorte om af te spoel na 'n dag op die strand, 'n pragtige swembaddek met sonstoele en buite-eetmeubels. Veilige parkeerplek word voorsien.

Die skouspelagtige vleiland is ideaal vir voëlkyk, en is 'n kort 240 m se stap vanaf Solar Beach. Plettenbergbaai bied verskeie restaurante, kafees en winkels en doendinge wat wissel van voetslaan, perdryroetes, walvis- en dolfynkyk, seekajakvaart, en vir die meer avontuurlustiges, rekspring by Bloukransbrug. Gaste kan ook die Roofvoël-rehabilitasie- en -bewusmakingsentrum, Birds of Eden, Noah's Park & Wolf Sanctuary, en meer besoek.

Kamer-opset

6 Slaapkamers 6 Badkamers, 6 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Stapelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Kim Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 45 Gris Nez Avenue, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
  • Gaste dink Red Box Villa het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 10 500
per nag, vir 12 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 10 500
per nag, vir 12 mense
Vanaf
R 10 500
per nag, vir 12 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 45 Gris Nez Avenue, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDcwNjExZjQwLTBjNWYtNDRhZC1iZmZiLTU2YWU4ZGQyYmU1Nw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R10 500 per nag, vir 12 mense 2 5 1 5 45 Gris Nez Avenue Plettenberg Bay 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.08414 23.36816

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang