Successfully reported
+23

Red Earth Farmhouse

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Portion 3 Buffelsfontein, District Rustenburg, 1791, Noordwes
  • Vanaf R2 100 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Weggesteek in die bos, is Red Earth Farmhouse 'n bekoorlike selfsorghuis wat sowat 24 km vanaf Magaliesburg geleë is en bied 'n intieme ontvlugting vir die hele gesin of vriende wat rus en ontspanning in 'n rustige omgewing soek.

Dié lieflike huis het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 'n badkamer. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed, die tweede slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed, en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Hierdie slaapkamers maak gebruik van 'n gedeelde badkamer met 'n bad en 'n stort. Kwaliteit linne en badhanddoeke word voorsien; gaste moet egter hul eie swemhanddoeke saambring.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n sitkamer, 'n eetarea en 'n kombuis. Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe en eetgerei en breekware. Die eetarea is ingerig met 'n etenstafel wat geskik is vir 4 gaste. Die sitkamer is ingerig met 'n gemaklike sitkamerstel en 'n koffietafel.

Geniet 'n heerlike al fresco-eetervaring op die patio, terwyl jy betower word deur bosveld-uitsigte. Swem is beskikbaar in die plaasreservoir wat oor die vallei uitkyk. Dit is die ideale plek om koel te bly en die pragtige uitsigte te geniet. Spandeer die aande deur na die skouspelagtige naghemel te kyk. Toegang tot veilige parkeerplek is beskikbaar.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
Volledige kombuis
Wasmasjien
Kaggel
Braai
Vuurmaakhout
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Allan Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 28

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Portion 3 Buffelsfontein, District Rustenburg, 1791, Noordwes
  • Gaste dink Red Earth Farmhouse het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 100
per nag, vir 6 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 100
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 2 100
per nag, vir 6 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Portion 3 Buffelsfontein, District Rustenburg, 1791, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2b1b0eaa108f4e8d16ad45c9a852c75d135dca10e3e1c3163b720daa253b9cfba39ee41dc8a952a83e05cf0c234a11311ff9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 100 per nag, vir 6 mense 2 5 1 5 Portion 3 Buffelsfontein District Rustenburg 1791 Noordwes 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.961078054149 27.356819303076
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang