Successfully reported

Red Gate Cottage

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 27 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Marishyn P
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2025

It was awesome. I enjoyed the quietness; it was very relaxing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marita J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Rustig en baie veilig. Baie skoon en netjies. Ons het weereens ons verblyf daar geniet en sal beslis weer daar oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anli
Red Gate Cottage
Baie dankie vir jou resensie, Marita. Dis lekker as gaste soos ou vriende raak! Ons staan enige tyd reg vir Karoo-mense.

Johan S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Dis stil, pragtig en perfek. Verblyf is baie netjies, skoon en beskik oor alle geriewe wat persone nodig het vir 'n lekker kort of lang vakansie. Met aankoms was ons baie goed en vriendelik deur die eienaars ontvang. Ek kan sien die eienaars het hulle hele hart in die plekkie gesit, want jy voel so tuis en als is so mooi en gemaklik en baie veilig. Julle verdien 'n vyfster, en ek sal beslis hierdie juweel aanbeveel vir enigeen wat 'n rustige stil vakansie wil kom geniet. Baie dankie vir julle moeite om die DStv probleem so spoedig op te los, ons waardeer dit opreg. Dankie vir julle gasvryheid, en ek sal definitief weer bespreek. Vriendelike groete.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sharon P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Apr 2025

Wonderful. Stay was wonderful, despite the fact that there was proper coffee and enough sugar, even though it's a self-catering facility, but for the first morning one expects proper goods.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
1.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Aldon M
Kort verblyf
5.0
Jul 2024

Marvelous. Was a very nice weekend at Red Gate Cottage. Would love to visit Red Gate Cottage again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Erol V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Uitstekend. Baie netjies en stil, baie gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kobus J
Kort verblyf
5.0
Feb 2024

Pragtig rustig en waarde vir geld. Do not understand the meaning of STAYED LICKS.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karen B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Ons het so lekker gebly dat ons nie weer huis toe wou gaan nie. Oe, wow! Sulke vriendelike verwelkoming en diens moet beslis bekroon word. Dink "Red Gate Cottage" moet op KykNet se Bravo-program geadverteer word.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anli
Red Gate Cottage
Dis 'n groot vreugde om gaste soos julle by die Red Gate te verwelkom! Dankie vir al die positiewe energie wat julle saamgebring het. Ons is trots op ons eenheid en dankbaar vir elke kompliment van tevrede gaste.

Jasmine O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Dit was fantasties, privaat. Ons is met vriendelikheid gegroet. Sal beslis hierdie plekkie aanbeveel. Dit is privaat en het 'n baie pragtige tuin. Daar is ook baie doendinge rondom wat gedoen kan word.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janet S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Ons het 'n aangename verblyfevaring by Red Gate Cottage gehad. Netjies, skoon en veilig. Baie privaat met geen 'stadsgeraas' nie. Ideaal vir as jy eerder stilte soek en "me-time" nodig het. Ook naby aan winkels en hospitale. Ek beveel Red Gate Cottage aan as jy veilige, skoon en sentraalgeleë verblyf in George, WK, benodig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Anli Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 27

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf R700
R 700 R 595
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R700
R 700 R 595
per nag (plek vir 2)
Vanaf R700
R 700 R 595
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 16:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 93 Palgrave Street, Dormehlsdrift, George, 6530, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3731a7a423e9b3792770a489b3dd6b8cb785e4178fe9d6704035f36175e8e1f94e7bd558171f3ff0d01c55a44a0c36da1ad5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R700 nouVanaf R595 per nag (plek vir 2) 27 5 1 5 93 Palgrave Street Dormehlsdrift 6530 Wes-Kaap 021 201 8901 16:00-21:00 10:00 -33.969010510752 22.445952017197
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang