Red Gate Cottage
Kry 15% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 20 Okt 2025 tot 31 Okt 2025.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 16:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 93 Palgrave Street, Dormehlsdrift, George, 6530, Wes-Kaap
-
Vanaf
R700R595 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Red Gate Cottage is in 'n pragtige, stil woonbuurt van George geleë. Hierdie eenheid is perfek vir 'n alleenreisiger of 'n paartjie. Die geriewe is nie geskik vir ekstra gaste nie, so geniet asseblief die geriewe op die Tuinroete as jy vriende wil ontmoet.
Dié selfsorgkothuis is op die eienaar se perseel geleë en bied slaapplek aan 2 gaste. Die eenheid beskik oor 'n kombuis, 'n slaapkamer en 'n en suite-badkamer. Die slaapkamer is toegerus met 'n koningingrootte-bed en 'n wasbak. Die badkamer het 'n stort-oor-bad, 'n wasbak en 'n toilet. Daar is ook 'n TV en 'n haardroër.
Die kombuisie is toegerus met 'n yskassie, mikrogolfoond, 'n induksieplaat, broodrooster, en tee- en koffiemaakgeriewe asook 'n etenstafel met 2 stoele.
Die hele eiendom is omhein en veilige parkeerplek word agter 'n afstandbeheerde hek voorsien.
Red Gate Cottage is sentraal geleë en sowat 4 km vanaf Mediclinic George en 400 m vanaf 'n GoGeorge-bushalte.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Anli Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 27
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 93 Palgrave Street, Dormehlsdrift, George, 6530, Wes-Kaap
- Gaste dink Red Gate Cottage het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 16:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 93 Palgrave Street, Dormehlsdrift, George, 6530, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang