Successfully reported

Red Olive Guest House & Studio

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Theresa V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Heerlike verblyf, Annemarie is 'n puik gasvrou. Heerlike verblyf, Annemarie is 'n puik gasvrou. Als was smaakvol, en die vars brood was 'n heerlike bederf. Sal beslis weer daar gaan kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Wow, wat 'n surprise, skoon netjies en als wat jy nodig het. Gasvryheid 200%. Ongelooflik lekker en sal dit enige tyd aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Rustige wegbreek. Die plek is perfek vir 'n rustige wegbreek. Die tuin is pragtig, die huisie is gerieflik en die gasvrou kwyt haar uitstekend van haar taak. Sy het ontsettend baie moeite gedoen om ons baba so gemaklik as moontlik te laat bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Robin R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Okt 2025

Stunning comfort. Red-Olive is an oasis in Parys. Walking through the entrance into an amazing garden to be met by a lovely host. To be led to one of the most luxurious self-catering accommodations I have stayed in with every amenity one could need. The stay was enjoyable, comfortable and peaceful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Sunel D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Ruim, veilig, rustig en smaakvolle verblyf met genoeg krag en water! Wat 'n wonderlike wegbreek! Die verblyf is rustig geleë, en so veilig. Die swembad is 'n pluspunt vir die warm weer, en ons seun het regtig dit geniet. Anne-Marie se kommunikasie was puik, en die varsgebakte brood was so lekker vir ons na tyd op die pad. Regtig 'n wonderlike manier om mens welkom te laat voel. Die akkommodasie is ruim, smaakvol, en die tuin pragtig! Dankie dat julle ons so welkom laat voel het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ria D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2024

Hartlike ontvangs; pragtige tuin; veilige parkering. Ons het baie lekker gekuier. Die vars tuisgebakte brood was 'n heerlike verrassing. Ook die feit dat albei kamers en-suite badkamers het. Die beskrywing sê net een is en-suite.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ilse D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Oase. Luuks. Lieflik. Hierdie is 'n wonderlike plek om te bly - die tuin is 'n oase na 'n lang oggend se rondloop of rondrits. Die gasvrou gaan uit haar pad uit om te help en te akkommodeer - dit voel asof 'n mens by 'n goeie vriendin bly. Sy het boonop vir ons die heerlikste brood gebak as geskenk - baie spesiaal.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christelle B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Pragtige plek met 'n wonderlike gasvrou en perfekte ligging. Ons het vreeslik 'lekke geslaap' by die akkommodasie en was verwelkom met 'n heerlike tuisgebakte brood. Die plek is alles wat ons nodig gehad het as 4 vriendinne wat net lekker wou ontspan. Dis baie goed geleë naby restaurante en aktiwiteite en ons het altyd veilig gevoel. Die lugversorging was ook baie verwelkom op die koue aande. Ons sal vir seker die akkommodasie en haar oulike woef aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lynn H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Beautiful warm home from home. Outstanding, warm welcome, excellent host, home from home, beautiful guest house, artistic stunning home, lovely gardens. We were given a hot steaming homemade loaf of bread when we arrived, with butter, jam and cheese. What a surprise treat. Comfortable, clean, "homely" accommodation, well-stocked self-catering facilities, with lots of "extras". Everywhere you look are beautiful works of art and lovely antiques, mixed with modern coordinating pieces. We will be back for another visit.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaques K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Ons hele naweek was nog soveel beter as wat ons ooit voor kon hoop! Ons kan net met die heel grootste lof praat oor Red Olive Guest House & Studio! Van die staanspoor af het die gasvrou ons met ope arms en met 'n oop hart ontvang. Sy het konstant seker gemaak dat ons aan niks tekort skiet nie. Alles daar is so mooi, dit voel asof jy by 'n kunsgalery tuisgaan. Die feit dat die gastehuis soveel privaatheid bied, was vir ons ook 'n reuse pluspunt. Dankie vir 'n onvergeetlike naweek. Jy is 'n gasvrou duisend!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Anne-Marie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 2 200
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 200
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R 2 200
per nag (plek vir 5)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 8 Boom Sreet, Parys, 9585, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAae1bb6a56588908e55a7045db462a0afb47aa7346231ef8c6a393c6a31d874cf8f4bc865125e236d63c8c2cef95e08db64e4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag (plek vir 5) 16 5 1 5 8 Boom Sreet Parys 9585 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.9064496 27.4443381

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang