Red Ridge Mountain Lodge
Beskrywing
Hierdie kamer is ideaal vir 2 gaste en het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, wasbak en toilet. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien. Hierdie kamer het ook 'n kaggel, etenstafel, 'n koffiestasie en 'n yskassie. Gratis WiFi en 'n TV is ook beskikbaar. Buite is 'n stoep met lieflike tuin- en swembad-uitsigte.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Rates displayed are on a room-only basis.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie elegante selfsorg-suite is ideaal vir 2 gaste en bied 'n koninggrootte-bed en 'n privaat badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Die suite sluit kwaliteit linne, luukse badhanddoeke en 'n knus kaggel vir ontspanne aande in. Die kombuisie is toegerus met 'n oond, mikrogolfoond, ketel en yskas, wat alles bied wat nodig is vir 'n gemaklike selfsorgverblyf. Gaste kan gratis WiFi geniet en ontspan op die privaat patio, omring deur amandelbome en uitsigte oor die Swartberge.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Rates displayed are on a room-only basis.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie elegante suite is ideaal vir 2 gaste en beskik oor 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, dubbelstort, wasbak en toilet. Die suite bied gemak en styl met kwaliteit linne, luukse handdoeke, 'n kaggel, 'n eetkamertafel en 'n koffiestasie met 'n kosverwarmer, ketel en yskas. Gaste het ook toegang tot gratis WiFi en 'n TV. Die privaat patio kyk uit oor die tuine, swembad en die laventelvelde in die verte, en bied 'n rustige omgewing om te ontspan en die uitsigte oor die Swartberge te geniet.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Rates displayed are on a room-only basis.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Muscadel 3 bied 'n stil en elegante toevlugsoord vir 2 gaste. Die kamer beskik oor 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Gehalte-linne en handdoeke word voorsien vir 'n gemaklike verblyf. Die suite sluit 'n kaggel, eetkamertafel, koffiestasie en yskassie in, met bykomende geriewe soos lugversorging, gratis WiFi en 'n TV. Gaste kan ontspan op die privaat patio met uitsig oor die tuin en swembad, die perfekte plek om die rustige skoonheid van die Klein Karoo te geniet.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Rates displayed are on a room-only basis.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie kamer is ideaal vir 2 gaste en het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, wasbak en toilet. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien. Hierdie kamer het ook 'n kaggel, etenstafel, 'n koffiestasie en 'n yskassie. Gratis WiFi en 'n TV is ook beskikbaar. Buite is 'n stoep met lieflike tuin- en swembad-uitsigte.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Rates displayed are on a room-only basis.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie kothuis is ideaal vir 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer met 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, wasbak en toilet. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien. Hierdie kothuis het ook 'n leefarea met 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die kombuis lei na 'n etenstafel en 'n sitarea met gemaklike sitplek, 'n kaggel en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar. Buite is 'n stoep met lieflike tuin- en swembad-uitsigte.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 12:00 - Adres: Buffelskloof Farm, Little Karoo, Calitzdorp, 6660, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang