Successfully reported

Red Roof Gastehuis

Gastehuis

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 39 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.4
Veiligheid
4.6
Ciska R
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2025

Baie lekker gebly. Baie skoon en netjies. Vriendelike diens. En ons is verras deur drie bonus harige gashere wat by ons gekuier het. Sal beslis weer bespreek as ons in die area is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marie G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Lekker wegbreek. Heerlik gekuier en gerus. Ontbyt is uit die boonste rakke!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elize
Red Roof Gastehuis
Dit is so lekker om te hoor dat ons gaste hul verblyf geniet het. Dankie vir die terugvoer.

Hester K
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2025

Baie vriendelike staff. Uitstekende plek, ek sal enige tyd weer daar slaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Morne B
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jun 2025

Goed geleë en gasvryheid. Kos is heerlik wat hulle aanbied.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elize
Red Roof Gastehuis
Goeie more Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Hoop ons sien jou gou weer.

Arno D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Baie lekker en rustig, netjies en so mooi elegante plek. Dit was amazing, mooi en baie lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag
4.0
Aug 2025

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Jurjen F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Feb 2025

Waarde vir geld. Ons was opgegradeer na 'n groter kamer. Dié kamer was baie goed. Kan nie kla nie. Die ontbyt was ingesluit in die prys. Die ontbyt verdien slegs 3*. Die personeel is vriendelik en hulle diens is reg. Deur omstandighede moes ons een nag verleng, wat nie 'n probleem was nie. Baie dankie! Ons kan die plek aanbeveel.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Nooi M
Kort verblyf
5.0
Apr 2024

Uitstekend. Baie lekker gebly. Vriendelike diens en mal oor die Steffie hond. My hele dag company gehou en was baie gehoorsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Daleen L
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Feb 2024

Fine. My stay was 100% in terms of staying for business. I do suggest making the parking space bigger and adding a smoking area.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anne-Marie C
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Sep 2024

Puik. Baie lekker, veilig en goeie ontvangs gehad.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Elize Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 39

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 950
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 950
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 35A Erasmus Street, Louis Trichardt, 0920, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGM5ZTQ5NDI2LTRjZmQtNDMyNC05ZjM1LWMzODg0NDk5NjJmYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 39 5 1 5 35A Erasmus Street Louis Trichardt 0920 Limpopo 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -23.040408463351 29.903362834457

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang